Difference between revisions 1022444 and 1058656 on afwiki{{Taksoboks | name = Gewone blousysie | status = LC | status_system = IUCN3.1 | image = Uraeginthus angolensis (portrait).jpg | image_width = 250px | regnum = [[Animalia]] | phylum = [[Chordate|Chordata]] | classis = [[Aves]] | ordo = [[Passeriformes]] | familia = [[Estrildidae]] | genus = ''[[Uraeginthus]]'' | species = '''''U. angolensis''''' | binomial = ''Uraeginthus angolensis'' | binomial_authority = ([[Carolus Linnaeus|Linnaeus]], 1758) | range_map = | range_map_width = | range_map_caption = }} Die '''gewone blousysie''' is 'n opvallende klein (lengte 12-13cm) voëltjie wat tydens die broeiseisoen in pare beweeg, andersins in groterige swerms (40 of selfs meer individue). Wei meestal op die grond maar kan ook insekte tydens vlug vang. ==Identifikasie== Muisgrys bodele en kop, met kenmerkende poeierblou onderdele en laer deel van gesig. Bekkie wissel tussen pienk en ligblou, bene en pote ligbruin. ==Habitat== Oop bosveld, rivieroewerbos, langs landerye. Soms op kant van immergroen woud. ==Verspreiding== Vanaf Angola, noordelike dele van Namibië en Botswana, Zimbabwe, Limpopo provinsie, Swaziland en Kwazulu Natal. ==Geluid== Dringende ''sweep sweep'', vinnig opvolgend. ==Ander name== *Engelse naam: ''Blue Waxbill'' *Tswana: ''Xidzingirhi'' *Duits: ''Angola-Schmetterlingsfink'' *Wetenskaplike naam: ''Uraeginthus angolensis'' === Suid-Afrikaanse voëls === *[[Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls]] *[[Klasifikasie-indeks van Suid-Afrikaanse voëls]] *[[Wetenskaplike naam-indeks van Suid-Afrikaanse voëls]] ===Bronnelys=== * Roberts' Birds of Southern Africa, Sixth Edition, ISBN 0620175834 [[Kategorie:Kanaries, vinke en streepkoppies]] [[de:Angola-Schmetterlingsfink]] [[en:Blue Waxbill]] [[eu:Uraeginthus angolensis]] [[fr:Cordonbleu d'Angola]] [[hu:Angolai pillangópinty]] [[nl:Angolees blauwfazantje]] [[ru:Ангольский астрильд]] [[sv:Angolafjärilsfink]] [[vi:Uraeginthus angolensis]]⏎ [[zh:安哥拉蓝饰雀]] All content in the above text box is licensed under the Creative Commons Attribution-ShareAlike license Version 4 and was originally sourced from https://af.wikipedia.org/w/index.php?diff=prev&oldid=1058656.
![]() ![]() This site is not affiliated with or endorsed in any way by the Wikimedia Foundation or any of its affiliates. In fact, we fucking despise them.
|