Difference between revisions 1028667 and 1041491 on afwiki

{{Sokkerklub infoboks |
  beeld        = [[Lêer:Ibrox Facade.JPG|150px]]|
  klubnaam      = Rangers|
  vollenaam =  The Rangers Football Club|
  stigting     = [[1872]]|
  stadion   = Ibrox Stadium, <br/>[[Glasgow]] |
  kapasiteit =  51 000 |
  voorsitter = {{vlagikoon|SCO}} [[Craig Whyte]]|
  afrigter  = {{vlagikoon|NIL}} [[Ally McCoist]]|
  liga   = [[Scottish Division Three]] |
 | patroon_la1        = 
| patroon_b1         = _rangers1112h
| patroon_ra1        = 
| patroon_sh1        = 
| patroon_s1         = 
| linkerarm1           = 0000FF
| liggaam1              = 0000FF
| regterarm1          = 0000FF
| broek1            = FFFFFF
| kouse1             = 000000
| patroon_la2 = _rangers1112a
| patroon_b2  = _rangers1112a
| patroon_ra2 = _rangers1112a
| patroon_sh2 = 
| patroon_so2 =
| linkerarm2    = FF0000
| liggaam2       = FF0000
| regterarm2   = FF0000
| broek2     = 0000BB
| kouse2      = FF0000
|}}

'''Rangers''' is 'n [[Skotland|Skotse]] [[sokker]]span in [[Glasgow]], wat in die [[Scottish Division Three]] speel. Hulle tuisveld is [[Ibrox Stadium]] (wat 'n kapasiteit van 51&nbsp;000 sitplekke het). Die span is die suksesvolste klub in die Skotse sokkergeskiedenis, sedert die span 54 keer die [[Scottish Premier League|Skotse kampioenskap]] gewen het ('n wêreldrekord). Internasionaal het hulle een keer die [[UEFA Bekerwinner-beker|Bekerwenner-beker]] in [[1972]] gewen. Deur hulle bankrot in [[2012]] is Rangers gerelegeer na ''Division three'' (die 4e afdeling) en het die klubnaam verander na '''The''' ''Rangers FC''.

''Glasgow Rangers'' is veral bekend vir sy strawwe mededinging met hulle ewige teenstander en stadsgenoot, [[Celtic FC]]. Die [[Derby (sport)|derby]] tussen beide spanne is moontlik die strafste derby ter wêreld en is bekend as die [[Old Firm]].

== Bankrot ==
Deur die sterk mededinging met ''Celtic'' het ''Rangers'' in die jare 90 meer geld gespandeer as hulle het gehad. In 2012 kom die Skotse inkomstediens met 'n groot vordering, wat ''Rangers'' se bankrot het ingelui. Die ''maatskappy Rangers FC'' gaan bankrot en die span verlies al sy spelers. Die bestuurders van die klub maak 'n ''doorstart'' onder die naam '''The Rangers Football Club'''. Die ander Skotse sokkerklubs beslis egter dat ''The Rangers'' nie in die ''Premier League'' mag begin nie, maar dat hulle onderin in die derde divisie kan begin. Die nuut ''The Rangers'' mag egter sy tuiswedstryde op die ou ''Ibrox Stadium'' speel.

== Erelys ==
* '''Kampioen Skotland (54)'''
: 1891, 1899, 1900, 1901, 1902, 1911, 1912, 1913, 1918, 1920, 1921, 1923, 1924, 1925, 1927, 1928, 1929, 1930, 1931, 1933, 1934, 1935, 1937, 1939, 1947, 1949, 1950, 1953, 1956, 1957, 1959, 1961, 1963, 1964, 1975, 1976, 1978, 1987, 1989, 1990, 1991, 1992, 1993, 1994, 1995, 1996, 1997, 1999, 2000, 2003, 2005, 2009, 2010, 2011
* '''Scottish Cup (33)'''
: 1894, 1897, 1898, 1903, 1928, 1930, 1932, 1934, 1935, 1936, 1948, 1949, 1950, 1953, 1960, 1962, 1963, 1964, 1966, 1973, 1976, 1978, 1979, 1981, 1992, 1993, 1996, 1999, 2000, 2002, 2003, 2008, 2009
* '''Scottish League Cup (27)'''
: 1947, 1949, 1961, 1962, 1964, 1965, 1971, 1976, 1978, 1979, 1982, 1983, 1984, 1987, 1988, 1990, 1992, 1993, 1996, 1998, 2002, 2003, 2005, 2008, 2010, 2011
* '''Europese Bekerwenner-beker (1)'''
: 1972
: (naaswenner (2): 1961, 1967)
* '''UEFA-Beker'''
: (naaswenner (1): 2008)
* '''Europese Supercup'''
: (naaswenner (1): 1972)

== Bekende sokkerspeler en afrigters ==
=== Spelers ===
* {{vlagikoon|NL}} [[Frank de Boer]]
* {{vlagikoon|NL}} [[Ronald de Boer]]
* {{vlagikoon|ENG}} [[Paul Gascoigne]]
* {{vlagikoon|SCO}} [[John Greig]]
* {{vlagikoon|RSA}} [[Johnny Hubbard]]
* {{vlagikoon|RSA}} [[Don Kichenbrand]]
* {{vlagikoon|SCO}} [[Ally McCoist]]

=== Afrigters ===
* {{vlagikoon|NL}} [[Dick Advocaat]]
* {{vlagikoon|SCO}} [[Walter Smith]]
* {{vlagikoon|SCO}} [[Bill Struth]]

[[Kategorie:Skotse sokkerklubs]]
[[Kategorie:Glasgow]]

[[ar:نادي رينجرز]]
[[be-x-old:Рэйнджарз Глазга]]
[[bg:ФК Рейнджърс]]
[[ca:Rangers Football Club]]
[[ckb:ڕینجەرز]]
[[cs:Rangers FC]]
[[cy:Glasgow Rangers F.C.]]
[[da:Rangers F.C.]]
[[de:Glasgow Rangers]]
[[el:Ρέιντζερς Γλασκώβης]]
[[en:Rangers F.C.]]
[[es:Rangers Football Club]]
[[et:Rangers FC]]
[[eu:Rangers F.C.]]
[[fa:باشگاه فوتبال رنجرز]]
[[fi:Rangers FC]]
[[fr:Rangers Football Club]]
[[ga:Rangers Football Club]]
[[gd:C.B. Rangers]]
[[gl:Rangers F.C.]]
[[he:גלאזגו ריינג'רס]]
[[hr:Rangers F.C.]]
[[hu:Rangers FC]]
[[id:Glasgow Rangers F.C.]]
[[is:Glasgow Rangers]]
[[it:Rangers Football Club]]
[[ja:グラスゴー・レンジャーズFC]]
[[kn:ರೇಂಜರ್ಸ್ ಫುಟ್ಬಾಲ್ ಕ್ಲಬ್]]
[[ko:레인저스 FC]]
[[ku:Rangers F.C.]]
[[lt:Rangers FC]]
[[lv:Glāzgovas "Rangers"]]
[[mk:ФК Ренџерс]]
[[mr:रेंजर्स एफ.सी.]]
[[nl:Rangers Football Club]]
[[no:Rangers FC]]
[[pl:Rangers F.C.]]
[[pt:The Rangers Football Club]]
[[ro:Rangers FC]]
[[ru:Рейнджерс (футбольный клуб)]]
[[sco:Rangers F.C.]]
[[simple:Rangers F.C.]]
[[sk:Rangers FC]]
[[sl:Glasgow Rangers]]
[[sr:ФК Ренџерс]]
[[sv:Rangers FC]]
[[th:สโมสรฟุตบอลเรนเจอส์]]
[[tr:Rangers FC]]
[[uk:Рейнджерс (футбольний клуб)]]
[[vi:Rangers (câu lạc bộ bóng đá)F.C.]]
[[zh:流浪者足球俱乐部]]