Difference between revisions 1038876 and 1058571 on afwiki{{Taksoboks | name = Tamatie | image = Bright red tomato and cross section02.jpg | image_width = 250px | image_caption = Deursnit en profiel van 'n tamatie in 'n kweekhuis geproduseer. | regnum = [[Plantae]] | divisio = [[Angiosperms]] | classis = [[Eudicots]] (contracted; show full) Die tamatie behoort aan die nagskadu familie. Die plante groei gewoonlik een tot drie meter (3–10 vt) hoog en beskik oor 'n slap stam wat in die algemeen oor die grond kruip of oor ander plante rank. In sy natuurlike habitat is die tamatie 'n meerjarige plant, maar binneshuis kan dit as 'n eenjarige gekweek word. Daar is heelwat natuurlike vyande vir tamaties bv. [[voël]]s en [[insek]]te, en roes, 'n soort swam wat gedy wanneer die tamaties te klam bly. <br> <br> <br> <br>⏎ ⏎ '''RUGBY''' Indien 'n televisieskeidsregter (TMO, of videoskeidsregter) aangestel is, mag die skeidsregter op die veld hom vir advies vra voordat 'n drie toegestaan of afgewys word. Onder huidige protokol mag die TMO slegs adviseer of die bal werklik gedruk is op die grond in die doelarea; of die baldraer of die bal die kantlyn geraak het in die proses van die driedruk; en of enige ontoelaatbare spel gepleeg is deur enige speler tydens die proses. '''Hengel''' '''Aas'''⏎ [[Image:Green Highlander salmon fly.jpg|thumb|right|''Green Highlander'' is 'n kunsvlieg wat goed werk vir salm.]] ==Kunsaas== * Lepel * vlieg Die kunsaas wat aan die lyn se punt vasgemaak is, word in die water gegooi met behulp van 'n katrol aan die stok, maar daarna nie laat lê op die bodem nie; dit word dadelik weer stadig ingekatrol. Die vorm (en voorkoms in die water) van die kunsaas bepaal of die vis wat gehengel word gaan belangstel om te byt of nie. Daar is letterlik duisende verskillende ontwerpe en materiale wat deur gesoute vissermanne gemaak en gebruik word tydens die hengelproses. Elke indiwidu glo egter syne is net die regte kombinasie van kleur, fatsoen en gewig om die truuk te doen waar hy vandag hengel. [[Beeld:Cuxhaven altenbruch hafen 02.jpg|duimnael|Branderhengel in Europa]] [[Beeld:Fischen Schweiz 008.JPG|duimnael|regs|Verskeidenhied lepels vir forelle]] ==Lewendige aas== * Heel sardien (vasgewikkel met rekgaring), * viskop, of die sytjie van 'n aasvissie, * Lewendige kramp aan die hoek gesteek, * vars seekatpoot (vooraf skoongemaak van die dik vel met suiers op) Verskillende metodes van hengel: ==Varswaterhengel== *Dam of rivier *Boot *Vang en loslaat, raak al hoe gewilder wêreldwyd, ten doel om skaars visbevolkings teen uitwissing te beskerm ==Seehengel== * Diepseehengel, meestal vir sportvissoorte * Branderhengel vanaf 'n seestrand * Rotshengel. Sekere vissoorte, bv. elwe, byt slegs naby rotse, omdat sy natuurlike weiplek is⏎ ⏎ Soogdiersoorte vir SA "Game Reserves" [[hedgehog]], [[lesser bushbaby]], [[vervet monkey]], [[chacma baboon]], [[pangolin]], [[Scrub Hare]], [[tree squirrel]], [[spring hare]], [[Greater Cane Rat]], [[porcupine]], [[bat-eared fox]], [[Black-backed Jackal]], [[Striped Polecat]], [[Honey Badger]], [[Cape Clawless Otter]], [[African Civet]], [[large spotted genet]], [[small spotted genet]], [[Yellow Mongoose]], [[Marsh Mongoose]], [[Slender Mongoose]], [[White-tailed Mongoose]], [[Banded Mongoose]], [[aardwolf]], [[Spotted Hyaena]], [[Brown Hyena]], [[cheetah]], [[caracal]], [[serval]], [[African Wildcat]], [[Black-footed Cat]], [[aardvark]], [[rock hyrax]], [[Burchell’s Zebra]], [[bushpig]], [[warthog]], [[Hippopotamus|hippo]], [[giraffe]], [[klipspringer]], [[common duiker]], [[steenbok]], [[blesbok]], [[reedbuck]], [[Mountain Reedbuck]], [[impala]], [[Springbok (antelope)]], [[Blue Wildebeest]], [[Black Wildebeest]], [[tsessebe]], [[Red Hartebeest]], [[gemsbok]], [[waterbuck]], [[bushbuck]], [[nyala]], [[kudu]] [[Common Eland|eland]]. All content in the above text box is licensed under the Creative Commons Attribution-ShareAlike license Version 4 and was originally sourced from https://af.wikipedia.org/w/index.php?diff=prev&oldid=1058571.
![]() ![]() This site is not affiliated with or endorsed in any way by the Wikimedia Foundation or any of its affiliates. In fact, we fucking despise them.
|