Difference between revisions 1073731 and 1087705 on afwiki

{{Taksoboks
| name = Gewone blousysie
| status = LC | status_system = IUCN3.1
| image = Uraeginthus angolensis (portrait).jpg
| image_width = 250px
| regnum = [[Animalia]]
| phylum = [[Chordata]]
| classis = [[Aves]]
| ordo = [[Passeriformes]]
| familia = [[Estrildidae]]
| genus = ''[[Uraeginthus]]''
| species = '''''U. angolensis'''''
| binomial = ''Uraeginthus angolensis''
| binomial_authority = ([[Carolus Linnaeus|Linnaeus]], 1758)
| range_map = 
| range_map_width = 
| range_map_caption = 
}}

Die '''gewone blousysie''' is 'n opvallende klein (lengte 12–13 cm) voëltjie wat tydens die broeiseisoen in pare beweeg, andersins in groterige swerms (40 of selfs meer individue). Wei meestal op die grond maar kan ook insekte tydens vlug vang.

==Identifikasie==
Muisgrys bodele en kop, met kenmerkende poeierblou onderdele en laer deel van gesig. Bekkie wissel tussen pienk en ligblou, bene en pote ligbruin.

==Habitat==
Oop bosveld, rivieroewerbos, langs landerye. Soms op kant van immergroen woud.

==Verspreiding==
Vanaf [[Angola]], noordelike dele van [[Namibië]] en [[Botswana]], [[Zimbabwe]], Limpopo provinsie, [[Swaziland]] en [[Kwazulu-Natal]].

==Geluid==
Dringende ''sweep sweep'', vinnig opvolgend.

==Ander name==
* Engelse naam: ''Blue Waxbill''
* Tswana: ''Xidzingirhi''
* Duits: ''Angola-Schmetterlingsfink''
* Wetenskaplike naam:  ''Uraeginthus angolensis''
    
=== Suid-Afrikaanse voëls ===
* [[Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls]]
* [[Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name]]

===Bronnelys===
* Roberts' Birds of Southern Africa, Sixth Edition, ISBN 0620175834

[[Kategorie:Kanaries, vinke en streepkoppies]]

[[de:Angola-Schmetterlingsfink]]
[[en:Blue Waxbill]]
[[eu:Uraeginthus angolensis]]
[[fr:Cordonbleu d'Angola]]
[[hu:Angolai pillangópinty]]
[[nl:Angolees blauwfazantje]]
[[ru:Ангольский астрильд]]
[[sv:Angolafjärilsfink]]
[[vi:Uraeginthus angolensis]]
[[zh:安哥拉蓝饰雀#AANSTUUR [[Gewone Blousysie]]