Difference between revisions 1109266 and 1650442 on afwiki

[[Image:Waves mediterranean sea.jpg|thumb|300px|right|Golwe]]
'''Seegolwe''' is [[oppervlaksgolf|oppervlaksgolwe]] op 'n [[oseaan]].  Soos die [[wind]] blaas stoot dit die oseaan se water voor dit, en verplaas so van die energie na die water deur middel van [[wrywing]].

Soos die oseaandiepte vergroot, verklein die golwe; daar kom tog soms [[fratsgolf|fratsgolwe]] voor, somtyds tot 30 [[meter|m]] hoog.  Sulke golwe is verskillend van [[tsoenami]]s wat deur onderwater-[[aardbewing]]s veroorsaak word, en slegs naby die kus verskyn.

==Eksterne skakels==
*[http://www4.ncsu.edu/eos/users/c/ceknowle/public/chapter10 Introductory oceanography chapter 10 - Ocean Waves]
*[http://hyperphysics.phy-astr.gsu.edu/hbase/waves/watwav2.html HyperPhysics - Ocean Waves]

{{saadjie}}

[[Kategorie:Fisiese oseanografie]]
[[Kategorie:Golwe]]

[[ru:Волны на поверхности жидкости]]