Difference between revisions 1119221 and 1481844 on afwiki

'''C. Johan Bakkes''' (*[[21 Oktober  ]] [[1956]], [[Stellenbosch]]) is 'n [[Suid-Afrika]]anse [[skrywer en is verbonde]] van veral reissketse. Hy is 'n rekenmeester en professor in toegepaste rekenmeesterskap aan die [[Universiteit van Wes-Kaapland]], asook 'n  wêreldreisiger en toergids. Hy is die seun van Cas en [[Margaret Bakkes]], en die broer vanis metdie kunstenaar Nanna Vorster-Bakkes getroud. Sy ma en broer, [[Christiaan Bakkes]], is ook skrywers.

==  Boeke  ==
Van Bakkes se boeke sluit in:
* Moer toe die vreemde in (2001)
* Nou's ons in ons donner in (2006)
* ''To Hell and Gone.. (2008; Engelse vertaling van sy eerste twee boeke)
* samoe(r)sa reis (2010)
* Oepse Daisy (2011)
* Openbaring (2016)

==  Sien ook  ==
* [[Lys van Suid-Afrikaanse skrywers]]
{{saadjie
== Verwysings ==
{{Verwysings}}

{{Saadjie}}

{{DEFAULTSORT:Bakkes, C. Johan}}
[[Kategorie:Afrikaanse skrywers|Bakkes, C. Johan]]