Difference between revisions 1131280 and 1143187 on afwiki

[[Lêer:Royal Wedding Stockholm 2010 Crown Prince Frederik.jpg|thumb|regs|300px|Foto van Frederik, die Kroonprins van Denemarke.]]
[[Lêer:Royal guest Wedding Victoria.jpg|thumb|Frederik (links)]]

(contracted; show full)Op 14 Januarie 1972 het hy die nuwe Kroonprins van Denemarke geword geword toe sy ma, Margrethe II, die troon bestyg het. 

Die Kroonprins het die grondslagfaseskool by ''Krebs' Skole'' gedurende 1974 - 1981 bygewoon, vanaf 1974-1976 as 'n privaatleerling by die Amalienborgpaleis. 

==Tale==
Die Kroonprins se moedertaal is Deens. Daarby praat Kroonprins Frederik ook vlot [[Frans]], [[Engels]] en [[Duits]].

[[Kategorie:Dene]]


[[ro:Frederic al Danemarcei]]