Difference between revisions 1295266 and 1295267 on afwiki

'''Diane Awerbuck''' is 'n  [[Afrikaans]]e skryfster.  Haar boek getiteld ''Gardening at Night'', het in 2004 'n paar toekennings ontvang - die 'Commonwealth Writers' Prize', Beste Eerste Boek (Afrika en die Karibiese Eilande), en was ook op 'n kortlys vir die Internasionale Dublin IMPAC Toekenning.  

In 2011 is haar versameling kortverhale getiteld ''Cabin Fever'' deur [http://www.randomstruik.co.za/about-the-author.php?authorID=5668 Random Struik] gepubliseer.  Haar boek ''Home Remedies'' is ook in Augustus 2012 gepubliseer.  Diane was ook op 'n kortlys geplaas vir die Caine toekenning in 2014.

Diane het skoolgehou by [http://www.rghs.org.za/ Rustenburg High School for Girls] tot en met 2002.<ref>[http://www.vintage-books.co.uk/authors/3290/diane-awerbuck/ Vintage-books.co.uk]</ref> Voor dit was sy 'n onderwyseres by Cedar House en AFDA, albei in die Kaap. <ref>[http://www.somethingwicked.co.za/2011/09/feature-interview-diane-awerbuck/ Interview with Diane Awerbuck]</ref>
Diane het ook publikasies watVan haar werke het in die in die ''Mail & Guardian'' verskyn het.<ref>[http://www.thoughtleader.co.za/dianeawerbuck Thoughtleader.co.za]</ref>  Sy werken sy doen ook tanswerk vir die   [http://www.timeslive.co.za/sundaytimes/ Sunday Times].

Haar opstelle en kortverhale word gereeld gepubliseer en van haar werke is reeds in Duits, Sweeds, Mandaryn en Russies vertaal.  <ref>[http://shortstorydayafrica.org/authors/a-d/983-2/ Short Story Day Africa]</ref> Sy werk tans aan haar tesis vir haar doktorsgraad met die titel ''The Spirit and the Letter: Trauma, Warblogs and the Public Sphere''.

==Werke==

===Boeke===
(contracted; show full)* Ons Klyntji

==Verwysings==
{{reflist|30em}}

==Eksterne Bronne==
*[http://www.globalbuzz-sa.com/forums/showthread.php?t=484 Interview with Diane Awerbuck], 
*[http://ebw.co/ Electric Book Works]