Difference between revisions 1327295 and 1387161 on afwiki{{Inligtingskas Musikale kunstenaar |Naam = Eon Malan |Foto = |Foto-onderskrif = |Agtergrondkleur = |Geboortenaam = |Alias = |Oorsprong = (contracted; show full) In 2004 ontvang hy Ere-kuratorskap by die Voortrekkermonument met sy betrokkenheid van die installering van die nuwe orrel en tree op as die huidige Konsertreeks ko-ordineerder en kurator. Vanaf 2004 gee Eon jaarlikse orrelkonserte in die buiteland saam met ander Britse kerkmusici. 2005 sit Eon sy studies voort by die Konservatorium vir Musiek onder Margaret van der Veght en voltooi onder andere sy Diploma in Himnologie by Dr Elsabé Kloppers. Gedurende hierdie jaar word hy verkies as kom mitee-lid van die Royal School of Church Music in Suid-Afrika. Vanaf Januarie 2008 tot Oktober 2009 was hy die bemarkingsbestuurder vir die Hilton hotelgroep in Sandton. == Sien ook == * [[Lys van Suid-Afrikaanse musikante]] == Verwysings == {{Verwysings}} == Eksterne skakels == * {{en}} [http://www.johannusorgans.co.za/about_us.html Biografie op Johannus-orrels se webtuiste] {{Saadjie}} {{DEFAULTSORT:Malan, Eon}} [[Kategorie:Suid-Afrikaanse musici]] All content in the above text box is licensed under the Creative Commons Attribution-ShareAlike license Version 4 and was originally sourced from https://af.wikipedia.org/w/index.php?diff=prev&oldid=1387161.
![]() ![]() This site is not affiliated with or endorsed in any way by the Wikimedia Foundation or any of its affiliates. In fact, we fucking despise them.
|