Difference between revisions 1331144 and 1556591 on afwiki

'n '''Geen''' dra die inligting vir 'n spesifieke erflike eienskap in 'n [[sel]]. Dit is 'n stuk [[DNS]] - 'n [[molekuul]] - wat die samestelling van 'n [[proteïen]] kodeer en daarmee verantwoordelik is vir 'n bepaalde aksie wat in die sel onderneem kan word.

[[Kategorie:Genetika]]