Difference between revisions 1334877 and 1565271 on afwiki

[[Lêer:Hro 20100105 2075802670.jpg|duimnael|[[Hanse Sail]], [[Rostock]]]]
[[Lêer:J-24 yacht racing, Sydney Harbour.jpg|duimnael|regs|Seiljagwedvaart in [[Port Jackson]], [[Australië]].]]

'''Seiljagwedvaart''' is 'n sport waarin meer as een [[seiljag]] of seilboot met mekaar meeding of as [[seiljagvaart]] mededingend is. Daar is 'n groot verskeidenheid seilbote en seiljagte wat gebruik kan word vir 'n wedvaart en 'n groot verskeidenheid tipe wedvaarte. Baie wedvaarte vind plaas op damme en mere en ander oor lang afstande oor die oseaan.

{{Saadjie}}
{{Navigasie Olimpiese somersporte}}

[[Kategorie:Olimpiese somersporte]]
[[Kategorie:Seiljagwedvaart| ]]