Difference between revisions 1362763 and 1547868 on afwiki

{{Skrap|sedert 2015 "Gaan taal na"}}
{{Gaan taal na}}

'''Suffield University''' is 'n [[universiteit]] in die [[Verenigde State van Amerika]]. Dit kan as tradisionele universiteit sowel as 'n Hoër Onderwys stelsel beskou word, wat erkenning gee aan vorige kwalifikasies gekombineerd met werksondervinding. Die Universiteitsraad, wat bestaan uit die Dekaan van die betrokke Departement, tesame met die Rektor en die Vise-Rektor en ander Proffessore en dosente evalueer 'n skripsie van sekere vereistes de(contracted; show full)atiewe of praktiese beroepe wat byvoorbeeld die kunste insluit. Op die Universiteit se webtuiste en soortgelyke Hoër Onderwys instansies sal raad kan verskaf voordat mense wil aansoek doen. Gaan na Unisa se webtuiste vir inligting oor erkenning van vorige studies in Suid-Afrika. Moet alhoewel nie Suid-Afrikaanse Universiteite met Universiteite in die VSA vergelyk of verwar nie. Alle Universiteite is onderworpe aan verskillende wetgewing in verskillende jurisdiksies.

[[Kategorie:Amerikaanse universiteite]]