Difference between revisions 1404081 and 1404083 on afwikiDie '''Geloofsbond van Hervormde Gemeentes''', 'n uitvloeisel van die steedsHervormers, is 'n faksie binne die [[Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika]] wat vanaf 2011 'n geloofskrisis in laasgenoemde kerk identifiseer. Hulle onderskei hulself daarvan en verset hulle teen, wat hulle sien as, 'n nuwe stroming in hierdie kerk wat gekenmerk word deur 'n liberale teologie met ingeslote [[humanisme]], en 'n [[bevrydingsteologie]] wat inklusiwiteit ten koste van eie identiteit ten doel het. ==Geskiedenis== Tydens ‘n vergadering wat plaasgevind het op 12 November 2011, waartydens 66 gemeentes van die NHKA verteenwoordig was met ‘n totale bywoning van 268 lidmate, is die steedsHervormers belydenis gespreksgroep amptelik in die lewe geroep. (contracted; show full) == Eksterne Skakels == * [http://www.geloofsbond.org.za/ Official website of the Geloofsbond van Hervormde Gemeentes] (Official website) * [https://www.facebook.com/geloofsbond Official Facebook page of the Geloofsbond van Hervormde Gemeentes] [[Kategorie:Protestantisme]] [[Kategorie:Gereformeerde kerke in Suid-Afrika]] [[Kategorie:Geloofsbond van Hervormde Gemeentes]] All content in the above text box is licensed under the Creative Commons Attribution-ShareAlike license Version 4 and was originally sourced from https://af.wikipedia.org/w/index.php?diff=prev&oldid=1404083.
![]() ![]() This site is not affiliated with or endorsed in any way by the Wikimedia Foundation or any of its affiliates. In fact, we fucking despise them.
|