Difference between revisions 1404280 and 1412463 on afwikiDie '''Geloofsbond van Hervormde Gemeentes''', 'n uitvloeisel van die steedsHervormers,. Die steedsHervormers is 'n faksie binne die [[Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika]](NHKA) wat vanaf 2011 'n geloofskrisis in laasgenoemde kerk identifiseer. Hulle onderskei hulselfDie steedsHervormers het hulself onderskei van, en verset hulle teen wat hulle gesien het as 'n nuwe stroming in hierdie kerkdie NHKA wat gekenmerk word deur 'n liberale teologie met ingeslote [[humanisme]], en 'n [[bevrydingsteologie]] wat inklusiwiteit ten koste van teologiese behoudenheid en eie identiteit ten doel het. ==Geskiedenis== Tydens ‘n vergadering wat plaasgevind het op 12 November 2011, waartydens 66 gemeentes van die NHKA verteenwoordig was met ‘n totale bywoning van 268 lidmate, is die steedsHervormers belydenis gespreksgroep amptelik in die lewe geroep. Kortliks was die steedsHervormers as volg gedefinieer: Hierby staan ons, dit kan nie anders nie: (contracted; show full) == Eksterne Skakels == * [http://www.geloofsbond.org.za/ Official website of the Geloofsbond van Hervormde Gemeentes] (Official website) * [https://www.facebook.com/geloofsbond Official Facebook page of the Geloofsbond van Hervormde Gemeentes] [[Kategorie:Protestantisme]] [[Kategorie:Gereformeerde kerke in Suid-Afrika]] [[Kategorie:Geloofsbond van Hervormde Gemeentes]] All content in the above text box is licensed under the Creative Commons Attribution-ShareAlike license Version 4 and was originally sourced from https://af.wikipedia.org/w/index.php?diff=prev&oldid=1412463.
![]() ![]() This site is not affiliated with or endorsed in any way by the Wikimedia Foundation or any of its affiliates. In fact, we fucking despise them.
|