Difference between revisions 1481845 and 1481850 on afwiki{{Inligtingskas Skrywer | Naam = C. Johan Bakkes | Beeld = | Beeldbeskrywing = | Beeldonderskrif = | Geboortenaam = | Skrywersnaam = | Geboortedatum = [[21 Oktober]] [[1956]] | Geboorteplek = [[Stellenbosch]] | Sterftedatum = | Sterfteplek = | Beroep = Skrywer, rekenmeester | Alma_mater = | Genre = Reissketse | Beweging = | Werke = | Eggenoot = Nanna Vorster-Bakkes | Familie = | Toekennings = }}⏎ ⏎ '''C. Johan Bakkes''' (*[[21 Oktober]] [[1956]], [[Stellenbosch]]) is 'n [[Suid-Afrika]]anse [[skrywer]] van veral reissketse.<ref name="HAT Taal-en-feitegids">HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8</ref> Hy is 'n rekenmeester en professor in toegepaste rekenmeesterskap aan die [[Universiteit van Wes-Kaapland]], asook 'n wêreldreisiger en toergids. Hy is die seun van Cas en [[Margaret Bakkes]] en is met die kunstenaar Nanna Vorster-Bakkes getroud. Sy ma, Margaret, en broer, [[Christiaan Bakkes]], is ook skrywers. == Boeke == Van Bakkes se boeke sluit in: * Moer toe die vreemde in (2001) * Nou's ons in ons donner in (2006) * ''To Hell and Gone..'' (Engelse vertaling van sy eerste twee boeke; 2008) * samoe(r)sa reis (2010) * Oepse Daisy (2011) * Openbaring (2016) == Sien ook == * [[Lys van Suid-Afrikaanse skrywers]] == Verwysings == {{Verwysings}} {{Saadjie}}⏎ ⏎ {{DEFAULTSORT:Bakkes, C. Johan}} [[Kategorie:Afrikaanse skrywers|Bakkes, C. Johan]] All content in the above text box is licensed under the Creative Commons Attribution-ShareAlike license Version 4 and was originally sourced from https://af.wikipedia.org/w/index.php?diff=prev&oldid=1481850.
![]() ![]() This site is not affiliated with or endorsed in any way by the Wikimedia Foundation or any of its affiliates. In fact, we fucking despise them.
|