Difference between revisions 1488850 and 1580739 on afwiki

{{Weesbladsy|datum=Augustus 2017}}
'''Johanna Cornelius''' was 'n algemene sekretaris en leier van die Klerewerkersunie en het baanbrekerswerk in hierdie verband gelewer. Om die saak van die vakbond te bevorder, het sy verskeie werkersklasdramas geskryf om die lewe van fabriekswerkers en die probleme wat die gewone werker in die gesig gestaar het uit te beeld. Sy het ook kortverhale en poësie geskryf.

== Lewe en werk ==
(contracted; show full)
* New Dictionary of SA Biography: https://books.google.co.za/books?id=rl8nkyID3WsC&pg=PA277&lpg=PA277&dq=%22cornelius+johanna%22&source=bl&ots=AJpVi9xxaS&sig=abS-TR71ngjSzBJB1pednwqG_gI&hl=en&sa=X&ei=lE1rVYi8FrKHsQTF3oKwDg&ved=0CDcQ6AEwBg#v=onepage&q=%22cornelius%20johanna%22&f=false

== Notas ==
{{Verwysings}}

{{DEFAULTSORT:Corneluis, Johanna}}
[[Kategorie:Suid-Afrikaanse skrywers]]
[[Kategorie:Suid-Afrikaanse digters]]