Difference between revisions 1492736 and 1492761 on afwiki

{{Gaan taal na}}
'''Luitgard''' is 'n duitse vrouenaam.

== Oorsprong ==
Die Naam is afkomstig van die Ouhoogduits en het die betekenis ''Beskermer van die volk''. Dit is afgelei in sy antieke vorm ''Liutgard'' van ''liut'' "mense", "die lede van 'n volk"<ref name="Grimm1">Eintrag ''LEUTE, pl. homines'' in Grimm: ''Deutsches Wörterbuch'' (online: [htt(contracted; show full)* Liutgart van Tübingen, vrou van Burkhard V. († 1318), graaf-te-Nagold-Wildberg (huis van Hohenberg)
* Luitgard van Tübingen (* 1240; † 1309), Pfalzgravin van Tübingen

== Sien ook ==
* Lys van die namensdae

== Verwysings ==
<references />