Difference between revisions 1504545 and 1504870 on afwiki'''Wessel Pretorius''' (1949-–2012) was ’n [[Afrikaans]]e [[digter]]. == Lewe en werk == Wessel Johannes Pretorius was op 17 April 1949 in Pretoria gebore, waar hy aan die [[Afrikaanse Hoër Seunskool]] matrikuleer. Hy studeer verder aan die Universiteit van Pretoria en bekwaam hom as ’n siviele ingenieur. Na afhandeling van sy studies sluit hy hom as siviele ingenieur by die Pretoriase Stadsraad en later die Johannesburgse Stadsraad aan. Hierna aanvaar hy ’n pos as assistent-stadsingenieur by die Stadsraad van [[Brakpan]]. (contracted; show full) * Kannemeyer, J.C. (red.) “Kraaines” Human & Rousseau Kaapstad en Johannesburg Eerste uitgawe 1988 * Kannemeyer, J.C. “Die Afrikaanse literatuur 1652-2004” Human & Rousseau Kaapstad en Pretoria Eerste uitgawe 2005 * Van Coller, H.P. (red.) “Perspektief en Profiel Deel I” J.L. van Schaik-Uitgewers Pretoria Eerste uitgawe 1998 * Van Coller, H.P. (red.) “Perspektief en Profiel Deel 3” Van Schaik-Uitgewers Pretoria Eerste uitgawe 2006 === = Tydskrifte en koerante ==== * Anoniem “Moderne poësie ’n moet vir skole” “Hoofstad” 19 Desember 1973 * Bellingan, Maretta “‘Stout’ digter gaan weg om te dink” “Die Transvaler” 19 Januarie 1982 * Bester, Koos “Wessel se wilde dae is nou verby” “Die Vaderland” 26 Mei 1983 * Botha, Johan “Pop-digter wéér sonder vrou” “Rapport” 17 Januarie 1982 * Goosen, Jeanne “Pretorius het ná nagmerrie begin dig” “Oggendblad” 12 Februarie 1974 * Pretoriase Redaksie “Wessel skryf ’n versie vir haar vinger” “Rapport” 12 November 1978 * Rademeyer, Alet “Skrywer en digter Wessel Pretorius sterf” “Die Burger” 14 Maart 2012 * Strydom, Johan “Sy kry al Wessel se skryfgeld” “Rapport” 27 Januarie 1980 * Van der Merwe, Koos “Huwelik op rotse toe in Hillies…” “Rapport” 17 Augustus 1980 * Van Rooyen, Tineke “Vier gedigte’” “Tydskrif vir Letterkunde” Jaargang 31, no. 2, Mei 1993 * Van Wyk, Pierre “Roman vergaan byna in storm oor sensuur” “Rapport” 6 November 1983 * Wybenga, Henk en Scheepers, André “Belydenis van ’n baardlose digter” “Die Transvaler” 31 Januarie 1981 === Internet === * Esaach: http://www.esaach.org.za/index.php?title=Pretorius,_Wessel_(Johannes) * LitNet ATKV-Skrywersalbum 23 Augustus 2012: www.litnet.co.za * Rademeyer, Alet Die Burger: http://152.111.1.87/argief/berigte/dieburger/2012/03/14/SK/4/tardigterdood_1803.html === Resensies === {{Verwysings}} {{DEFAULTSORT:Pretoruis, Wessel}} [[Kategorie:Afrikaanse digters]] All content in the above text box is licensed under the Creative Commons Attribution-ShareAlike license Version 4 and was originally sourced from https://af.wikipedia.org/w/index.php?diff=prev&oldid=1504870.
![]() ![]() This site is not affiliated with or endorsed in any way by the Wikimedia Foundation or any of its affiliates. In fact, we fucking despise them.
|