Difference between revisions 1512640 and 1580241 on afwiki

{{Weesbladsy|datum=Augustus 2017}}
{{Versmelt|Fisika}}
'''Fisika''' (vanaf Antieke Grieks: <span lang="grc">φυσική (ἐπιστήμη)</span> ''phusikḗ (epistḗmē)'' "kennis van die natuur", en van <span lang="grc">φύσις</span> ''phúsis'' "natuur"<ref name="etymonline-physics">[http://www.etymonline.com/index.php?term=physics&allowed_in_frame=0 "physics"].</ref><ref name="etym(contracted; show full)p van hoe die die heelal optree die belangrikste doelwit van fisika.<ref name="youngfreedman2014p1">"Physics is one of the most fundamental of the sciences.</ref><ref name="youngfreedman2014p2">"Physics is an experimental science.</ref><ref name="holzner2003-physics">"Physics is the study of your world and the world and universe around you."</ref>

Fisika is een van die oudste akademiese dissiplines, miskien die oudste as
  [[  sterrekunde]]<ref name="krupp2003">Krupp 2003</ref> ingesluit word. Oor die afgelope twee millennia, was fisika 'n deel van natuurlike filosofie saam met [[chemie]], [[biologie]], en sekere afdelings van [[wiskunde]], maar tydens die wetenskaplike revolusie in die 17de eeu het [[natuurwetenskap]]pe na vore gekom as 'n unieke navorsingsgebied in eie reg.{{Efn|[[Francis Bacon]]'s 1620 ''[[Novum Organum]]'' was critical in the [[History of scientific method|development of scientific method]].}} Fisika oorvleuel met baie interdissiplinêre navorsingsgebiede, soos [[biofisika]] en kwantumchemie, en die grense van fisika is nie streng gedefinieer nie. Nuwe idees in fisika verduidelik   dikwels die basiese meganismes van ander wetenskappe<ref name="youngfreedman2014p1">"Physics is one of the most fundamental of the sciences.</ref> terwyl dit nuwe moontlikhede open vir navorsing in areas soos wiskunde en [[filosofie]].

(contracted; show full)taan hoe die [[heelal]] optree.<ref name="youngfreedman2014p1">"Physics is one of the most fundamental of the sciences.</ref><ref name="youngfreedman2014p2">"Physics is an experimental science.</ref><ref name="holzner2003-physics">"Physics is the study of your world and the world and universe around you."</ref>

== Notas ==
{{Verwysings|group="lower-alpha"}}

== Verwysings ==
{{Verwysings}}

[[Kategorie:Fisika]]