Difference between revisions 1520329 and 1564098 on afwiki

{{Taksoboks
| name = Vinger-en-duim
| image = Dactylopsis digitata - prev Phyllobolus digitatus - finger and thumb plant 5.jpg
| image_width = 240px
| regnum = [[Plantae]]
| divisio = [[Magnoliophyta]]
| classis = [[Magnoliopsida]]
| ordo = [[Caryophyllales]]
(contracted; show full)
Die plante het twee silindervormige, ongelyke blare wat lyk as 'n vinger en 'n duim. Die blare is met [[blaassel]]le bedek wat ongeveer 1 mm hoog en diggepak is. Die wortel is 'n bietjie verdik. Die blomme word 10 – 20 mm in deursnee en die blomblaartjies is wit tot room. Die blommetjies bly dag en nag oop. Die vygie kom op 
[[skalie]] voor wat met kwartsklippies bedek is.<ref>''Illustrated Handbook of Succulent Plants: Aizoaceae F-Z'', {{Outeur|Heidrun E.K. Hartmann}}, Springer Science & Business Media, 2002, ISBN 3-540-41723-0, ISBN 978-3-540-41723-1, bls. 208-209</ref>

== Verwysings ==
{{Verwysings}}

[[Kategorie:Vygies]]
[[Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika]]