Difference between revisions 1521667 and 1798652 on afwikiDie '''Geloofsbond van Hervormde Gemeentes''', 'n uitvloeisel van die steedsHervormers. Die steedsHervormers is 'n faksie binne die [[Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika]](NHKA) wat vanaf 2011 'n geloofskrisis in laasgenoemde kerk identifiseer. Die steedsHervormers het hulself onderskei van, en verset teen wat hulle gesien het as 'n nuwe stroming in die NHKA wat gekenmerk word deur 'n liberale teologie met ingeslote [[humanisme]], en 'n [[bevrydingsteologie]] wat inklusiwiteit ten koste van teologiese behoudenheid en eie identiteit ten doel het. == Geskiedenis == Tydens ‘n vergadering wat plaasgevind het op 12 November 2011, waartydens 66 gemeentes van die NHKA verteenwoordig was met ‘n totale bywoning van 268 lidmate, is die steedsHervormers belydenis gespreksgroep amptelik in die lewe geroep. Kortliks was die steedsHervormers as volg gedefinieer: Hierby staan ons, dit kan nie anders nie: Tree ons weg, tree ons uit die ware LIG. Tree ons terug, versaak ons die WAARHEID. (contracted; show full) · ‘n Teenstem sal nie langer binne die Kerk verdra word nie, ten spyte van mooi praatjies oor “eenheid in diversiteit”.. · ‘n Regsgeding teen die Kommissie van die AKV (die ultra vires aard van 54/69) word gesien as ‘n doodsonde en lidmate wat daarmee besig is, of selfs net die saak ondersteun, is nie welkom in die Kerk nie. == So Glo Ons == SO GLO ONS - ONS KAN NIE ANDERS NIE. Ons onwrikbare geloof in God Drie-enig, ons vashou aan die Bybel as ons enigste kanon, ons aanvaarding van die Belydenisskrifte, die Proponentsformule, dring ons daartoe om te staan by ons geloofsoortuigings. Ons smeekbede is: Help ons, God. Indien alle vorme van protes nie suksesvol was nie, is dit nodig om te bely: (contracted; show full)== Verwysings == <references /> == Eksterne skakels == * [http://www.geloofsbond.org.za/ Official website of the Geloofsbond van Hervormde Gemeentes] (Official website) * [https://www.facebook.com/geloofsbond Official Facebook page of the Geloofsbond van Hervormde Gemeentes] [[Kategorie:Nederduitsch Hervormde Kerk|*]] All content in the above text box is licensed under the Creative Commons Attribution-ShareAlike license Version 4 and was originally sourced from https://af.wikipedia.org/w/index.php?diff=prev&oldid=1798652.
![]() ![]() This site is not affiliated with or endorsed in any way by the Wikimedia Foundation or any of its affiliates. In fact, we fucking despise them.
|