Difference between revisions 1526934 and 1573498 on afwiki[[Lêer:USAF pilot.jpg|duimnael|Vlieënier van 'n F-16.]] 'n '''Vlieënier''' is 'n persoon wat [[vliegtuig|vliegtuie]] vlieg vir 'n stokperdjie of as 'n beroep. Daar isword 'n onderskeid te maakgetref tussen burgerlike en militêre vlieëniers. == Burgerlik == Burgerlike vlieëniers vlieg privaat: vir plesierdoeleindes, liefdadigheid, werksdoeleindes, of vir [[lugredery]]e. Wanneer 'n vlieënier vir 'n lugredery werk, word daar gewoonlik na die persoon as 'n loods verwys. Aangesien dit baie duur kan wees om te leer vlieg, het 'n baie groot persentasie burgerlike vlieëniers hulle opleiding binne 'n militêre agtergrond ontvang. Privaat vlugopleidingskole begin 'n al groter hapdeel uit hierdie getalle te neem. == Militêr == Militêre vlieëniers vlieg as deel van hulle land se verdedigingsmag, onder [[regering]]skontrak. Hulle opleiding is gespesialiseerd, en sluit, behalwe vir die gewone vlugopleiding, dikwels ook aanvals- en verdedigingsmaneuvers in. == Bekende vlieëniers == * [[William E. Boeing|Bill Boeing]] * [[Amelia Earhart]] (contracted; show full)* [[Pols-oksimeter]] == Bronne == * 'n Verkorte weergawe van die artikel op die Engelse Wikipedia. {{DEFAULTSORT:Vlieenier}} [[Kategorie:Vlieëniers| ]] [[Kategorie:Beroepe]] All content in the above text box is licensed under the Creative Commons Attribution-ShareAlike license Version 4 and was originally sourced from https://af.wikipedia.org/w/index.php?diff=prev&oldid=1573498.
![]() ![]() This site is not affiliated with or endorsed in any way by the Wikimedia Foundation or any of its affiliates. In fact, we fucking despise them.
|