Difference between revisions 1562600 and 1580163 on afwiki⏎ ⏎ {{gaan taal na}} {{NPOV}} [[Lêer:Ahmes_ Nefertari_ Grab_ 10.JPG|regs|duimnael|Koningin Ahmose-Nefertari, uitgebeeld eeue na haar dood in 'n graf uit die tydperk van Ramses IV. Volgens Sigrid Hodel-Hoenes: "Die koningin se swart velkleur kom as gevolg van haar funksie, want swart is die kleur beide van die vrugbare aarde en van die onderwêreld en die dood".<ref>Hodel-Hoenes, S & Warburton, D (trans), ''Life and Death in Ancient Egypt: Scenes from Private Tombs in New Kingdom Thebes'', Cornell University Press, 2000, p.268.</ref>]] Die '''Swart Egiptiese hipotese''' is die hipotese waarvolgens [[Antieke Egipte|die Antieke Egipte]] 'n oorwegend Swart beskawing was. Hoofstroom geleerdes erken dat baie inheemse Egiptenare (bv. Nubiërs),<ref name=":3">{{cite web|title=Nubia Gallery|url=http://oi.uchicago.edu/museum/nubia/huy.html|publisher=The Oriental Institute of the University of Chicago}}</ref><ref name=":4">{{cite book|last=Emberling|first=Geoff|title=Nubia: Ancient Kingdoms of Africa|year=2011|publisher=The Institute for the Study of the Ancient World|location=New York, NY|isbn=978-0-615-48102-9|pages=22–23, 36–37}}</ref>, insluitend verskeie Farao's, is van afkoms wat, in die moderne era, sal beskou word as "swart". Die Swart Egiptiese hipotese gaan veel verder om te beweer dat Antieke Egipte, van noord na suid, 'n swart beskawing was. Dit het 'n spesifieke fokus op die identifisering van skakels na die kulture van [[Afrika suid van die Sahara]] en die bevraagtekening van die ras van die spesifieke noemenswaardige individue van die Dinastiese tye, insluitend [[Toetankamen]], die koning wat die [[Groot Sfinks van Giza]] uitbeeld,<ref name="Africans abroad">{{Cite book|last=Graham W. Irwin|author=Graham W. Irwin|date=1977-01-01|url=https://books.google.com/books?lr=&client=firefox-a&id=DBhqAAAAIAAJ&dq=sphi(contracted; show full)kish-european-african</ref><ref>http://www.sciencemag.org/news/2017/05/scientists-thought-ancient-egyptian-mummies-didn-t-have-any-dna-left-they-were-wrong</ref><ref>https://www.nature.com/news/mummy-dna-unravels-ancient-egyptians-ancestry-1.22069</ref><ref>http://observer.com/2017/06/scientists-sequence-dna-ancient-egyptian-mummy-findings/</ref><ref>http://www.businessinsider.com/r-whos-your-mummy-genetic-secrets-of-ancient-egypt-unwrapped-2017-5</ref> == ''Kemet'' == {| border="1" style="float:right; margin:9px 1em 1em;" |+''km'' in [[Egiptiese hiërogliewe]] |- style="text-align:center;" |''km'' bilateraal |''kmt'' (plek) |''kmt'' (mense) |- style="text-align:center;" |<hiero>km</hiero> |<hiero>km:t*O49</hiero> |<hiero>km:t-A1-B1-Z3</hiero> |} Ondersteuners van die Swart Egiptiese hipotese beweer dat die naam ''Kemet'', wat gebruik word deur die Egiptenare om hulself of hul land te beskryf, beteken "Swart".<ref>{{Cite book|last=Mokhtar|year=1990|first=G.|title=General History of Africa|publisher=University of California Press|location=California, USA|pages=27, 38, 40|isbn=0-520-06697-9}}</ref> Hoofstroom geleerdes argumenteer egter dat die term Kemet verwys na die vrugbare landbougrond wat die Nylrivier jaarliks agterlaat nadat hy sy walle oorstroom het. Die swart grond wat die van so ʼn’n belang dat baie gode, insluitend die Farao verantwoordelik gehou was om die vloede te bestuur.<ref name=":0">http://ic.galegroup.com/ic/whic/ReferenceDetailsPage/DocumentToolsPortletWindow?displayGroupName=Reference&jsid=94ac5e78453b2bfc8750fbafb68f1a30&action=2&catId=&documentId=GALE%7CCX2897300282&u=mlin_m_highrock&zid=02224aea8da3fb6388032b68c999b9b7</ref><ref name=":1">http://www.ancient-egypt-online.com/river-nile-facts.html</ref> Die grond was van soveel waarde dat die [[Romeinse Ryk|Romeine]] later [[Egipte]] sou binne val (gedeeltelik). Om van die landbougrond gebruik te maak om graan aan die [[Romeinse Ryk]] te voorsien. Dar is gesê dat wie [[Egipte]] beheer, kan die wêreld voed of laat honger ly. <ref>http://www.novaroma.org/aquila/april05/07.htm</ref><ref>http://www.stephaniedray.com/2011/11/02/how-rain-grain-cleopatra%E2%80%99s-daughter-fed-the-roman-empire/</ref> Dit is rasioneel om te argumenteer dat die hele Egiptiese beskawing op hierdie swart grond (Kemet) gebou was. <ref name=":0" /><ref name=":1" /> == Antieke kuns == [[Lêer:Egyptian_ races.jpg|regs|duimnael|'n Tekening uit 1820 van die [[Boek van Poorte]] van die graf van [[Seti I]], uitgebeeld (van links): Die vier rasse van die wêreld: die Libiërs, Nubiërs, Asiate en Egiptenare.]] Volgens geleerdes aan die Universiteit van Chicago, die velpigment wat Egiptiese skilderye gebruik het om Nubiërs te uitbeeld, kan wissel "van donker-rooi tot bruin tot swart".<ref name=":3" /><ref name=":4" /> Volgens professore Vercoutter, Ghallab en Leclant: "Egiptiese ikonografie van die 18de Dinastie en daarna, het eienskappe van [[swart mense]] uitgebeeld; hierdie voorstellings beteken ten minste die Egiptenare van daardie dinastie was in kontak met mense van verskillende etniese groepe."<ref>{{Cite book|last=Muḥammad Jamāl al-Dīn Mukhtār|author=Muḥammad Jamāl al-Dīn Mukhtār|url=https://books.google.com/books?id=gZWuVAL2GooC&pg=PA10&lpg=PA10&dq=%2BUNESCO,+%2BMokhtar,+%2BCairo,+%2Brace&source=bl&ots=jUA2EFHbVZ&sig=5hU_vE1FJyXyb08-8s9DNIB9gng&hl=en&ei=FTLzSoybFJS2MNmT3OgF&sa=X&oi=book_result&ct=result&redir_esc=y#v=snippet&q=dynastic%20race&f=false|title=Ancient Civilizations of Africa|publisher=Books.google.co.za|page=10|accessdate=2016-05-28}}</ref> == Sien ook == * Antieke Egiptiese raskontroversie == Notas en Verwysings == {{Verwysings|30em}} [[Kategorie:Antieke Egipte]] All content in the above text box is licensed under the Creative Commons Attribution-ShareAlike license Version 4 and was originally sourced from https://af.wikipedia.org/w/index.php?diff=prev&oldid=1580163.
![]() ![]() This site is not affiliated with or endorsed in any way by the Wikimedia Foundation or any of its affiliates. In fact, we fucking despise them.
|