Difference between revisions 1582223 and 1594902 on afwiki

{{Weesbladsy|datum=Augustus 2017}}
{{Skrap|sedert 2015 "Gaan taal na"}}
{{Gaan taal na|sedert 2015}}

'''Suffield University''' is 'n [[universiteit]] in die [[Verenigde State van Amerika]]. Dit kan as tradisionele universiteit sowel as 'n Hoër Onderwys stelsel beskou word, wat erkenning gee aan vorige kwalifikasies gekombineerd met werksondervinding. Die Universiteitsraad, wat bestaan uit die Dekaan van die betrokke Departement, tesame met die Rektor en die Vise-Rektor en ander Professore en dosente evalueer 'n skripsie van sekere vereistes deur die aansoeke(contracted; show full)atiewe of praktiese beroepe wat byvoorbeeld die kunste insluit. Op die Universiteit se webtuiste en soortgelyke Hoër Onderwys instansies sal raad kan verskaf voordat mense wil aansoek doen. Gaan na Unisa se webtuiste vir inligting oor erkenning van vorige studies in Suid-Afrika. Moet alhoewel nie Suid-Afrikaanse Universiteite met Universiteite in die VSA vergelyk of verwar nie. Alle Universiteite is onderworpe aan verskillende wetgewing in verskillende jurisdiksies.

[[Kategorie:Amerikaanse universiteite]]