Difference between revisions 1582647 and 2112098 on afwiki

{{Weesbladsy|datum=Augustus 2017}}
{{Gaan taal na}}

'''Wiltrud''' is 'n ou [[Duitse vrouenaam]].

== Oorsprong en betekenis van die naam ==
Die naam is afkomstig van ou-Hoogduits, en verbind die woord ''willio'' (wil) met ''trud'' (krag, sterkte).

== Die Naamdag ==
* [[6 Januarie]] – [[Wiltrud von Bergen]] ([[Wiltrudis]]; † 995), Duitse abdis in die Benediktynse klooster van Bergen in [[Neuburg op die Donau]]
* [[21 Mei]] – [[Wiltrud von Ardei]], stigter van 'n Premonstratense probsdy met vroueklooster
* [[2 Julie]] – [[Wiltrud von Hohenwart]], Duitse abdis in die klooster van [[Hohenwart]] in [[Schrobenhausen]]

== Variante ==
Wiltrude, Willtrud, Wiltraud, Wiltraut.

== Bekende naamedraers ==
* ''Biletrud (Wiltrud)'', Hertogin van Beiere in die tyd van die [[Luitpoldinger]] (d. 947)
* [[Wiltrud Drexel]] (* 1950), Oostenrykse Alpe-skiër
* [[Wiltrud Fuchs]] (* 1945), Duitse Kerk-musikant
* [[Wiltrud Gieseke]] (* 1947), Duits-onderwys navorser, skrywer, en Professor van volwasse-onderwys
* [[Wiltrud Holik]] (b. 1940), voormalige Duitse diplomaat
* [[Wiltraud Jasper]] (1915-1996), Duitse grafiese ontwerper en Illustreerder
* [[Wiltrud von Orléans]] (ook Waldrada, Wialdrudt, Wialdruth; * om 785), dogter van die graaf [[Hadrianus van Orleans]] (* 760, gesterf  822) en sy vrou [[Waldrat]] van die huis van die [[Widone]]
* [[Wiltrud Probst]] (b. 1969), voormalige Duitse professionele tennis speler
* [[Wiltrud Rehlen]] (1930-1984), Duitse politikus (SPD)
* [[Wiltrud Schreiner]] (gebore 1967), Oostenrykse aktrise
* [[Wiltrud Topić-Mersmann]] (* 1919), Oostenrykse kunshistorikus
* [[Wiltrud Urselman]] (* 1942), Duitse swemmer

[[Kategorie:Vroulike voorname]]