Difference between revisions 1630747 and 1652589 on afwiki

{{Inligtingskas Musikale kunstenaar
|Naam              = Eon Malan
|Foto              =
|Foto-onderskrif   = 
|Agtergrondkleur   = 
|Geboortenaam      = 
|Alias             = 
|Oorsprong         =
(contracted; show full)

Malan het orrelspel aan die Konservatorium vir Kerkmusiek in [[Pretoria]] studeer. In Oktober 2006 is hy aangestel as verteenwoordiger van die noordelike Suid-Afrikaanse streek in die komitee van die Royal School of Church Music (RSCM).<ref>[http://152.111.1.88/argief/berigte/beeld/2009/06/24/TN/7/2406psewebrok.html Orrelmusiek in monument], [[Beeld]], 24 Junie 2009.</ref>


Eon tree op as invoerder van instrumente en bladmusiek vir verskeie musiekwinkels in Pretoria en is die eksklusiewe verspreider van die Johannus- en Rodgers- digitale orrels in Suid-AfrikaTans studeer hy musiek by die Universiteit Stellenbosch.

== Biografie ==
Eon Malan begin met sy musiekloopbaan op ouderdom van 6 jaar. Hy ontvang klavieronderig by Isebaue Swanepoel en Reinette Bouwer. Hy studeer orrel by Johan Coetzer van die SAUK en later Gerrit Jordaan. Na sy skoolloopbaan studeer hy fotografie aan die Technikon Pretoria en vryskut as fotograaf vir verskeie glanstydskrifte.

(contracted; show full)== Eksterne skakels ==
* {{en}} [http://www.johannusorgans.co.za/about_us.html Biografie op Johannus-orrels se webtuiste]

{{Saadjie}}

{{DEFAULTSORT:Malan, Eon}}
[[Kategorie:Suid-Afrikaanse musici]]
[[Kategorie:Geboortes in 1981]]