Difference between revisions 1671532 and 1682885 on afwiki



Daar is twee soorte ([[spesie]]s) aas­  blomme wat tot die vetplantfamilie ''Asclepiadaceae'' behoort, nl. ''Stapelia gemmiflora'' en ''Stapelia varie­gata''. Dié twee soorte aasblomme is elkeen 'n afsonderlike soort, maar albei het die geslagsnaam Stapelia-hoewel hulle verskil, toon hulle ook groot ooreenkomste. Net soos die verwante soorte saamgevoeg word in genera (geslagte), so word ver­wante geslagte, wat gemeenskap­like kenmerke vertoon, georden in 'n familie. ''(contracted; show full)

Die vrug bestaan uit kokervrugte, soms net uit een. Die sade is met 'n haarpluis toegerus wat maklik deur die wind versprei word.

Van die familie ''Asclepiadaceae'' is daar 'n aantal geslagte en letterlik honderde spesies of soorte wat as vetplante geklassifiseer kan word.
<ref>1982 Ensiklopedie Afrikana (Edms) Bpk   </ref>
<ref>ISBN 0908409419 Stel </ref>
<ref>ISBN 0908409427 Band   </ref>