Difference between revisions 1674068 and 1674137 on afwiki{{versmelt|Lord Byron}}
''Van al die Engelse Romantiese digters was lord Byron (1788-1824) seker die opsienbarendste en boeiendste digter, wat in sy lewe die sensasionele aspekte van die Romantiek beliggaam het. Net soos sy vriend Shelley het hy hom teen die aanvaarde morele en ander waardes verset en politieke en persoonlike vryheid voorgestaan. Sy bekendste werk is die satiriese gedig Don Juan.''
(contracted; show full)vroue, het hom geïdentifiseer met die eksotiese karakters van sy gedigte, soos "The Giaour" (1813), "The corsair" (1814), "Manfred" (1817) en "Cain" (1821). Van 1818 tot 1824 het hy aan sy grootste en bekendste werk, die satiriese Don Juan, gewerk. Van sy ander werke is onder meer The Bride of Abydos (1813), The Prisoner of Chillon and other poems (1816), Beppo (1818) en The Vision
of Judgement (1822).
<ref>* Wereldspektrum, 1982, ISBN 0908409451 </ref>
All content in the above text box is licensed under the Creative Commons Attribution-ShareAlike license Version 4 and was originally sourced from https://af.wikipedia.org/w/index.php?diff=prev&oldid=1674137.
![]() ![]() This site is not affiliated with or endorsed in any way by the Wikimedia Foundation or any of its affiliates. In fact, we fucking despise them.
|