Difference between revisions 1682892 and 1682924 on afwiki

Die taksonomie soos gebruik in hierdie artikel het drasties verander. Beide die spesies genoem beohoort nou aan twee verskillende genera. Hoe gemaak mense? Groete! [[Gebruiker:Oesjaar|Oesjaar]] ([[Gebruikerbespreking:Oesjaar|kontak]]) 17:57, 27 Junie 2018 (UTC)

:Dubbelsinnig van maak van hierdie en twee artikels maak? 18:08, 27 Junie 2018 (UTC)
::Jaap, ja dit sal moet twee artikels raak. Groete! [[Gebruiker:Oesjaar|Oesjaar]] ([[Gebruikerbespreking:Oesjaar|kontak]]) 18:18, 27 Junie 2018 (UTC)