Difference between revisions 1690286 and 1690294 on afwiki

== Onvertaalde teks ==

Hi Adriaan!

Insake [[Hulp:Gesagkontrole]]

Jy moet asb enige bydrae eers vertaal voor jy dit in die hoofnaamspasie publiseer. Dis nie aanvaarbaar om uit Engels te knip en plak op af:wiki nie, al is jou bedoelings goed!! As dit nie oor 'n uur verbeter is nie gaan ek dit verwyder. Groete  --[[Gebruiker:Aliwal2012|Aliwal2012]] ([[Gebruikerbespreking:Aliwal2012|kontak]]) 09:23, 16 September 2017 (UTC)

(contracted; show full)

== Wikimania ==

Hallo Adriaan, jy het gisteraand jou nommer in my slimfoon ingetik, ek weet. Maar my dom slimfoon weier om al die kontaknommers te laai. Dus los ek my 14-dae Suid-Afrikaanse nommer hier. Dis 066 158 0349. As dit werk, kan ons dan miskien ontmoet. <s>Ek is op soek vir 'n skootrekenaar.</s> Groete. -- [[Gebruiker:SpesBona|SpesBona]] 11:21, 16 Julie 2018 (UTC)

:Probeer asseblief iets. Groete. -- [[Gebruiker:SpesBona|SpesBona]] 22:14, 17 Julie 2018 (UTC)


:: Es klappt nix :( K175 ([[Gebruikerbespreking:K175|bespreking]] | [[Spesiaal:Bydraes/K175|bydraes]]) 06:25, 18 Julie 2018 (UTC)