Difference between revisions 1718162 and 1992674 on afwiki

{{Kop van besprekingsbladsy}}
{{Bladtrekke}}

== Neutraliteit ==

Iemand het pas my aandag op hierdie artikel gevestig. Ek is slegs rakelings vertroud met die sake wat bespreek word, maar dit word definitief net uit een oogpunt hier bespreek. Die herhaalde gebruik van "ons" maak dit duidelik dat hierdie nooit bedoel is as 'n ensiklopediese artikel nie. Ek het ie NPOV-sjabloon bygevoeg sodat lesers gewaarsku word, maar ek sien nie self kans om die teks te redigeer nie. As ons nie die teks kan verbeter nie, sal ons dit dalk moet inperk tot die eenvoudigste aspekte wat onkontroversieel weergegee kan word. --[[Gebruiker:Alias|Alias]] ([[Gebruikerbespreking:Alias|kontak]]) 07:52, 20 Mei 2019 (UTC)