Difference between revisions 1740009 and 1740344 on afwiki== Onvertaalde teks == Hi Adriaan! Insake [[Hulp:Gesagkontrole]] Jy moet asb enige bydrae eers vertaal voor jy dit in die hoofnaamspasie publiseer. Dis nie aanvaarbaar om uit Engels te knip en plak op af:wiki nie, al is jou bedoelings goed!! As dit nie oor 'n uur verbeter is nie gaan ek dit verwyder. Groete --[[Gebruiker:Aliwal2012|Aliwal2012]] ([[Gebruikerbespreking:Aliwal2012|kontak]]) 09:23, 16 September 2017 (UTC) (contracted; show full) [[Gebruiker:Jcwf|Jcwf]] ([[Gebruikerbespreking:Jcwf|kontak]]) 18:23, 21 Julie 2018 (UTC) : Dankjewel! K175 ([[Gebruikerbespreking:K175|bespreking]] | [[Spesiaal:Bydraes/K175|bydraes]]) 18:25, 21 Julie 2018 (UTC) == Kop van besprekingsbladsy en bladtrekke == [[Gebruiker:K175|K175]], miskien sal dit beter wees as ons net die sjablone op besprikingsbladsye sit wat al reeds bestaan. Wat dink jy? Groete. [[Gebruiker:Rooiratel|Rooiratel]] ([[Gebruikerbespreking:Rooiratel|kontak]]) 04:52, 31 Julie 2018 (UTC) ⏎ : Moontlik, maar ek dink die kop veroorsaak meer goed as kwaad, in dat dit nuwelinge help om nuwe hofies te begin en hul kommentaar te teken, wat vir ons baie moeite gaan spaar. Daar is ook ander sjablone wat ek wil aanbring (soortgelyk aan hoe die Engelse dit doen). K175 ([[Gebruikerbespreking:K175|bespreking]] | [[Spesiaal:Bydraes/K175|bydraes]]) 07:59, 31 Julie 2018 (UTC) All content in the above text box is licensed under the Creative Commons Attribution-ShareAlike license Version 4 and was originally sourced from https://af.wikipedia.org/w/index.php?diff=prev&oldid=1740344.
![]() ![]() This site is not affiliated with or endorsed in any way by the Wikimedia Foundation or any of its affiliates. In fact, we fucking despise them.
|