Difference between revisions 1750506 and 1750662 on afwiki

{{Kop van besprekingsbladsy}}
{{Bladtrekke}}

== Taksonomie ==
Die taksonomie soos gebruik in hierdie artikel het drasties verander. Beide die spesies genoem behoort nou aan twee verskillende genera. Hoe gemaak mense? Groete! [[Gebruiker:Oesjaar|Oesjaar]] ([[Gebruikerbespreking:Oesjaar|kontak]]) 17:57, 27 Junie 2018 (UTC)

:Dubbelsinnig van maak van hierdie en twee artikels maak? 18:08, 27 Junie 2018 (UTC)
::Jaap, ja dit sal moet twee artikels raak. Groete! [[Gebruiker:Oesjaar|Oesjaar]] ([[Gebruikerbespreking:Oesjaar|kontak]]) 18:18, 27 Junie 2018 (UTC)
::: Ek het twee baie kort artikeltjies geskep vanf die Engelse Wiki. Die Engelse Wiki bevestig ook dat 160 spesies uit die Stapelia genus geskuif is wat myns insiens hierdie artikel uitgedien maak. Dit is nie meer akkuraat nie en mnoet geskrap word. Groete! [[Gebruiker:Oesjaar|Oesjaar]] ([[Gebruikerbespreking:Oesjaar|kontak]]) 19:29, 27 Junie 2018 (UTC)