Difference between revisions 1750661 and 1750664 on afwiki{{Skrap}}⏎ ⏎ Daar is twee soorte ([[spesie]]s) aasblomme wat tot die vetplantfamilie ''Asclepiadaceae'' behoort, nl. ''Stapelia gemmiflora'' en ''Stapelia variegata''. Dié twee soorte aasblomme is elkeen 'n afsonderlike soort, maar albei het die geslagsnaam Stapelia-hoewel hulle verskil, toon hulle ook groot ooreenkomste. Net soos die verwante soorte saamgevoeg word in genera (geslagte), so word verwante geslagte, wat gemeenskaplike kenmerke vertoon, g(contracted; show full)Van die familie ''Asclepiadaceae'' is daar 'n aantal geslagte en letterlik honderde spesies of soorte wat as vetplante geklassifiseer kan word. == Bronne == <ref>1982 Ensiklopedie Afrikana (Edms) Bpk </ref> <ref>ISBN 0908409419 Stel </ref> <ref>ISBN 0908409427 Band </ref> [[Kategorie:Vetplante]] All content in the above text box is licensed under the Creative Commons Attribution-ShareAlike license Version 4 and was originally sourced from https://af.wikipedia.org/w/index.php?diff=prev&oldid=1750664.
![]() ![]() This site is not affiliated with or endorsed in any way by the Wikimedia Foundation or any of its affiliates. In fact, we fucking despise them.
|