Difference between revisions 1755441 and 1755442 on afwiki

== Onvertaalde teks ==

Hi Adriaan!

Insake [[Hulp:Gesagkontrole]]

Jy moet asb enige bydrae eers vertaal voor jy dit in die hoofnaamspasie publiseer. Dis nie aanvaarbaar om uit Engels te knip en plak op af:wiki nie, al is jou bedoelings goed!! As dit nie oor 'n uur verbeter is nie gaan ek dit verwyder. Groete  --[[Gebruiker:Aliwal2012|Aliwal2012]] ([[Gebruikerbespreking:Aliwal2012|kontak]]) 09:23, 16 September 2017 (UTC)

(contracted; show full)

== [[Rolls-Royce Merlin]] ==

Adriaan, kan jy asb kyk of jy die verwysings in bogenoemde kan regmaak? Groete! [[Gebruiker:Oesjaar|Oesjaar]] ([[Gebruikerbespreking:Oesjaar|kontak]]) 10:44, 16 Augustus 2018 (UTC)

== Hoe ver 
strekgaan Netwerk24 se argief terug? ==

Hallo K175

Jy onthou seker nog die wonderlike jare toe http://152.111.1.87/argief/berigte/dieburger/... nog bestaan het? Nou vir die R99,00 per maand wat jy in die muntgleufie gooi, hoe ver kan jy teruggaan? Die oue kon tot 1985 teruggaan, wat baie waardevol was. Ek wil net weet, want anders moet ek my kop in elk geval meer na 'buitelandse onderwerpe' draai.

O ja, terloops, dis ook nie die eerste keer dat Basson 'n aanval in daardie rigting loods of in sy eie susters[koerant] uitgetrap en gegesel word nie. Lyk my die man is desperaat om nuus te skep, al moet hy homself op die altaar opoffer. Vir die grap. Of dalk is hy net lief vir flaggelantisme/selfmarteling/masochisme? [http://197.84.200.15/Pdf.ashx?id=33735&dl=true&src=false Kyk op bl. 6]. Let op die datum - 7 jaar gelede. [[Gebruiker:Suidpunt|Suidpunt]] ([[Gebruikerbespreking:Suidpunt|kontak]]) 07:47, 17 Augustus 2018 (UTC)