Difference between revisions 1758550 and 1758557 on afwiki== Onvertaalde teks == Hi Adriaan! Insake [[Hulp:Gesagkontrole]] Jy moet asb enige bydrae eers vertaal voor jy dit in die hoofnaamspasie publiseer. Dis nie aanvaarbaar om uit Engels te knip en plak op af:wiki nie, al is jou bedoelings goed!! As dit nie oor 'n uur verbeter is nie gaan ek dit verwyder. Groete --[[Gebruiker:Aliwal2012|Aliwal2012]] ([[Gebruikerbespreking:Aliwal2012|kontak]]) 09:23, 16 September 2017 (UTC) (contracted; show full) == == Hallo was daar n probleem met my blad? --[[Gebruiker:Spirit of the night|Spirit of the night]] ([[Gebruikerbespreking:Spirit of the night|kontak]]) 21:15, 26 Augustus 2018 (UTC) : Dankie vir jou bydrae. Ongelukkig word rekenaarvertaalde inhoud nie aanvaar nie. Dit is nie leesbaar nie. Groete. – '''K.''' 1️⃣7️⃣5️⃣ ([[Gebruikerbespreking:K175|bespreking]] | [[Spesiaal:Bydraes/K175|bydraes]]) 21:18, 26 Augustus 2018 (UTC) ⏎ ⏎ : Is dit moontlik vir my om my bydrae weer te sien? Ek het die rekenaarvertaling slegs as hulpmiddel gebruik. Ek het ook 'n paar sinne self herskryf. --[[Gebruiker:Spirit of the night|Spirit of the night]] ([[Gebruikerbespreking:Spirit of the night|kontak]]) 21:25, 26 Augustus 2018 (UTC) All content in the above text box is licensed under the Creative Commons Attribution-ShareAlike license Version 4 and was originally sourced from https://af.wikipedia.org/w/index.php?diff=prev&oldid=1758557.
![]() ![]() This site is not affiliated with or endorsed in any way by the Wikimedia Foundation or any of its affiliates. In fact, we fucking despise them.
|