Difference between revisions 1795942 and 1920041 on afwiki

{{Weesbladsy}}
'''Durban-Greyville''' was 'n kiesafdeling van die Suid-Afrikaanse Volksraad vanaf die eerste algemene verkiesing op [[15 September]] [[1910]] ná [[Uniewording]] op [[31 Mei]] daardie jaar. 

== Bronne ==
* Schoeman, B.M. 1977. ''Parlementêre verkiesings in Suid-Afrika 1910-1976''. Pretoria: Aktuele Publikasies.

[[Kategorie:Politiek van Suid-Afrika]]
[[Kategorie:Volksraadskiesafdelings]]