Difference between revisions 1801776 and 1998448 on afwiki

[[Lêer:USAF pilot.jpg|duimnael|Vlieënier van 'n F-16.]]

'n '''Vlieënier''' is 'n persoon wat [[vliegtuig|vliegtuie]] vlieg vir 'n stokperdjie of as 'n beroep.

Daar word 'n onderskeid getref tussen burgerlike en militêre vlieënierqs.


Ek wil ñ miliêre vlieeënier wies
Di's my droom

== Burgerlik ==
Burgerlike vlieëniers vlieg privaat: vir plesierdoeleindes, liefdadigheid, werksdoeleindes, of vir [[lugredery]]e. Wanneer 'n vlieënier vir 'n lugredery werk, word daar gewoonlik na die persoon as 'n loods verwys. Aangesien dit baie duur kan wees om te leer vlieg, het 'n baie groot persentasie burgerlike vlieëniers hulle opleiding binne 'n militêre agtergrond ontvang. Privaat vlugopleidingskole begin 'n al groter deel uit hierdie getalle te neem.

== Militêr ==
(contracted; show full)
{{en-vertaal|Aircraft pilot}}

{{Normdata}}

{{DEFAULTSORT:Vlieenier}}
[[Kategorie:Vlieëniers| ]]
[[Kategorie:Beroepe]]