Difference between revisions 1826124 and 1830230 on afwiki

== Onvertaalde teks ==

Hi Adriaan!

Insake [[Hulp:Gesagkontrole]]

Jy moet asb enige bydrae eers vertaal voor jy dit in die hoofnaamspasie publiseer. Dis nie aanvaarbaar om uit Engels te knip en plak op af:wiki nie, al is jou bedoelings goed!! As dit nie oor 'n uur verbeter is nie gaan ek dit verwyder. Groete  --[[Gebruiker:Aliwal2012|Aliwal2012]] ([[Gebruikerbespreking:Aliwal2012|kontak]]) 09:23, 16 September 2017 (UTC)

(contracted; show full)

== Indonesië ==

*[https://www.wowshack.com/history-of-java/ Ek is dalk nie die enigste wat dink dat die Javaanse geskiedenis meer as net die VOC of die Islam is nie.]
[[Gebruiker:Jcwf|Jcwf]] ([[Gebruikerbespreking:Jcwf|kontak]]) 17:06, 20 September 2018 (UTC)
: 👍 – '''K.''' 1️⃣7️⃣5️⃣ ([[Gebruikerbespreking:K175|bespreking]] | [[Spesiaal:Bydraes/K175|bydraes]]) 13:45, 23 September 2018 (UTC)


== Taksoboks ==

Hallo, ek sien die sjabloon {{sj|Taksoboks}} maak nou soms 'n groot spasie aan die einde van die kassie. Kyk bv. [[Ledumahadi]] en [[Apatosaurus]]. Het jy dalk enige idee hoekom? Dankie. [[Gebruiker:Burgert Behr|Burgert]] ([[Gebruikerbespreking:Burgert Behr|kontak]]) 14:20, 28 September 2018 (UTC)