Difference between revisions 1868792 and 1869895 on afwiki

== Onvertaalde teks ==

Hi Adriaan!

Insake [[Hulp:Gesagkontrole]]

Jy moet asb enige bydrae eers vertaal voor jy dit in die hoofnaamspasie publiseer. Dis nie aanvaarbaar om uit Engels te knip en plak op af:wiki nie, al is jou bedoelings goed!! As dit nie oor 'n uur verbeter is nie gaan ek dit verwyder. Groete  --[[Gebruiker:Aliwal2012|Aliwal2012]] ([[Gebruikerbespreking:Aliwal2012|kontak]]) 09:23, 16 September 2017 (UTC)

(contracted; show full)

== Kabouterbot - welkom.py ==

K175, sien asseblief hier: https://af.wikipedia.org/wiki/Gebruikerbespreking:KabouterBot#Welkom_boodskap en hier: https://gitlab.com/ajoub/wikipedia/merge_requests/2
Kan ek dit solank "merge"? - [[Gebruiker:Rooiratel|Rooiratel]] ([[Gebruikerbespreking:Rooiratel|kontak]]) 12:33, 19 Desember 2018 (UTC)


: {{ping|Rooiratel}} Ek het nog nie tyd gehad om hierna te kyk nie, maar ek erken ontvangs van hierdie boodskap. – K175 ([[Gebruikerbespreking:K175|trap my uit]] | [[Spesiaal:Bydraes/K175|bydraes]]) 03:00, 22 Desember 2018 (UTC)