Difference between revisions 1884881 and 1885795 on afwiki

== Onvertaalde teks ==

Hi Adriaan!

Insake [[Hulp:Gesagkontrole]]

Jy moet asb enige bydrae eers vertaal voor jy dit in die hoofnaamspasie publiseer. Dis nie aanvaarbaar om uit Engels te knip en plak op af:wiki nie, al is jou bedoelings goed!! As dit nie oor 'n uur verbeter is nie gaan ek dit verwyder. Groete  --[[Gebruiker:Aliwal2012|Aliwal2012]] ([[Gebruikerbespreking:Aliwal2012|kontak]]) 09:23, 16 September 2017 (UTC)

(contracted; show full)

== Walschaerts-klepratwerk ==

Adriaan, wil jy nie asb al die aansture regmaak met die koppelteken nie? Dan word die aansture minder! Groete! [[Gebruiker:Oesjaar|Oesjaar]] ([[Gebruikerbespreking:Oesjaar|kontak]]) 20:32, 15 Januarie 2019 (UTC)

: {{ping|Oesjaar}} {{uitgevoer}} – K175 ([[Gebruikerbespreking:K175|trap my uit]] | [[Spesiaal:Bydraes/K175|bydraes]]) 07:23, 16 Januarie 2019 (UTC)