Difference between revisions 1927709 and 2444139 on afwiki{{Weesbladsy}} {{multiple image | align = right | direction = vertical | width = 220 | image1 = Southern Crab Nebula overview.jpg | caption1 = Die volledige Suidelike Krap-newel. Bron: Nasa/ESA | image2 = Southern Crab Nebula center.jpg | caption2 = ’n Nabyskoot van die middel van die newel. Bron: Nasa/ESA }} Die '''Suidelike Krap-newel''' is ’n [[newel]] ’n paar duisend [[ligjare]] van die [[Aarde]] af in die [[sterrebeeld]] [[Sentour (sterrebeeld)|Sentour]]. Die middel van die newel is ’n sterpaar wat bestaan uit ’n [[Mira-veranderlike]] en ’n [[witdwerg]]. Die naam onderskei die newel van die [[Krap-newel]] in die [[Noordelike Halfrond]]. Van die Aarde af lyk dit soos die lyf en pote van ’n [[krap]] of soos ’n uurglas. Die newel is vantevore al met [[Teleskoop|teleskope]] van die Aarde af gesien, maar foto's deur die [[Hubble-ruimteteleskoop]] (regs) in 1999 wys baie meer detail. Die Suidelike Krap-newel word ook of '''Hen2-104''' of '''Herithwock 137-80''' genoem. == Verwysings == * [http://hubblesite.org/newscenter/archive/releases/1999/32/image/a/ Hubble Site] {{Webarchive|url=https://web.archive.org/web/20100321095001/http://hubblesite.org/newscenter/archive/releases/1999/32/image/a/ |date=21 Maart 2010 }}, URL besoek op 4 Maart 2007. * [http://simbad.u-strasbg.fr/simbad/sim-id?protocol=html&Ident=Hen+2-104&NbIdent=1&Radius=10&Radius.unit=arcmin&submit=submit+id SIMBAD], URL besoek op 23 Mei 2007 * [https://sites.google.com/site/southerncrabnebulahen2104/ Google Sites], URL besoek op 7 Augustus 2013 * [[Lêer:Crystal txt.png|15px]] Hierdie artikel is vertaal uit die [[:en:Southern Crab Nebula|Engelse Wikipedia]] {{Ruimtesaadjie}} [[Kategorie:Newels]] [[Kategorie:Sentour (sterrebeeld)]] All content in the above text box is licensed under the Creative Commons Attribution-ShareAlike license Version 4 and was originally sourced from https://af.wikipedia.org/w/index.php?diff=prev&oldid=2444139.
![]() ![]() This site is not affiliated with or endorsed in any way by the Wikimedia Foundation or any of its affiliates. In fact, we fucking despise them.
|