Difference between revisions 2064816 and 2064887 on afwiki

{{Verwyderingskandidaat}}

Opleiding en ontwikkeling verwys na die proses om kennis, vaardighede en vermoëns wat nodig is om ʼn spesifieke taak uit te voer te bekom of oor te dra. Die voordele van opleiding en ontwikkeling is dus vir beide die werkgewer en die werknemer strategies en operasioneel van belang.

'''S-leer''' vorm deel van [[Solidariteit]] se kernbesigheid, naamlik arbeidsverhoudinge, vaardigheidsontwikkeling en die netwerk van werk. Dit is ʼn opleidingsinstelling wat fokus op die voortgesette ontwikkeling van Solidariteit werknemers, -verteenwoordigers en professionele persone. 

As primêre diensverskaffer vir die Solidariteit-beroepsgildes, bied S-leer hul lede die geleentheid om hul vermoëns en vaardighede tot so ʼn mate te ontwikkel dat hulle ʼn goeie werk kan kry en behou om sodoende vry, veilig en voorspoedig te kan lewe. Die fokus is egter nie net op voortgesette professionele ontwikkeling (VPO) nie, maar ook op persoonlike en loopbaanontwikkeling met seminare, kort kursusse, webinare, gespreksgeleenthede en e-leer opleiding waartydens relevante temas bespreek en aangebied word. 

Die ontwikkeling van sagte vaardighede soos probleemoplossings, konflikhantering en etiek, skryf- en rekenaarvaardighede bemagtig werkers vir alledaagse uitdagings in die werkplek.

Solidariteit se strategie is om ʼn netwerk te skep wat aan jou opleidingsgeleenthede bied én jou help om werk te kry, of te behou. Hierdie strategie is verweef in die doelwitte en strategieë van al die Solidariteit Beweging se instellings tot ‘n eenheid. S-leer is deel van opleiding en gaan die werkersmag wat deur [[Akademia]] en Sol-Tech opgelei is verder ondersteun.

'''Visie'''
[[Lêer:S-leer kursus.jpg|duimnael|333x333px|'n Dinkskrum tydens 'n S-leer kursus.]]
''Om ʼn voorkeurverskaffer te wees van professionele opleiding en persoonlike ontwikkeling wat persone in staat te stel om hulle volle potensiaal en loopbaandoelwitte te bereik''

'''Missie'''

''Om relevant en gehalte voortgesette professionele opleiding en persoonlike ontwikkeling te bied met bekostigbare opleidingsmodules wat op Solidariteit se ideeraamwerk geskoei is.'' 
[[Lêer:S-leer 2.jpg|duimnael|349x349px|Tydens 'n kursus]]
'''Doelwitte:''' 

''Spesifieke doelwitte:'' Om ʼn hoë kwaliteit opleiding aan te bied wat sal vergelyk met nasionale standaarde. Om geloofwaardig te wees onder die belangegroepe.

''Meetbaar:'' Om die ontwikkelde kursusse binne een jaar terug te betaal.

''Haalbaar:'' Kursusontwikkeling is duur maar die rakleeftyd is drie jaar lank en kan inkomste genereer oor langtermyn.

''Relevant:'' Dit is relevant want kwaliteit opleiding in [[Afrikaans]] en die verkryging van VPO punte is definitiewe behoeftes.

''Tyd:'' Die webblad moet Oktober aktiveer waar inhuis induksie gedoen gaan word.  Twee aanlyn opleidingskursusse sal November aangebied word en teen Januarie [[2019]] was die hele stelsel vol funksioneel.

'''Eienaarskap:''' 

Dit is ʼn Solidariteit  produk geskep vir die bystand aan veral die gildes. S-leer is ‘n geregistreerde maatskappy (in 2016 geregistreer) en is verder ook geakkrediteer by die SABPP as opleidingsinstelling en ook om die Generiese bestuursertifikaat (NKR vlak 4) met 150 krediete aan te bied.


'''Teikenmark en benadering'''

S-leer se fokus gaan val op interne en eksterne opleiding en ontwikkeling: 

''Intern'': Solidariteit se personeel en voltydse verteenwoordigers

''Ekstern'': Solidariteit se deeltydse verteenwoordigers, lede en ondersteuners, asook individue wat deel vorm van Solidariteit se internskap program. Die jeug vorm ook ‘n groot kern van die mark

ʼn Proaktiewe en reaktiewe benadering sal gevolg word:

''Proaktief'' – Leeraktiwiteite word met die besigheidstrategie en heersende internasionale vaardigheidsbehoeftes belyn. Die fokus is sodoende op die ontwikkeling van noodsaaklike vaardighede. Dit sal werknemers in staat stel om ʼn potensiële probleem of dispuut voortydig aan te spreek.

''Reaktiewe benadering'' – Lynbestuur en/of die werknemer self identifiseer operasionele behoeftes en ontwikkelingsareas, wat dan uitloop op opleiding. Die operasionele behoeftes ontstaan meestal in reaksie op nuwe tendense in arbeidsverhoudinge en die menslikehulpbronneveld asook verwikkelinge rakende die vierde nywerheidsrevolusie wat werkplekke verander en nuwe vaardighede van personeel verg.S-leer is 'n opleidingsinstelling van die vakbond Solidariteit wat fokus op die voortgesette ontwikkeling van lidwerknemers, -verteenwoordigers en professionele persone.

As primêre diensverskaffer vir die Solidariteit-beroepsgildes, bied S-leer hul lede die geleentheid om hul vermoëns en vaardighede tot so ʼn mate te ontwikkel dat hulle ʼn goeie werk kan kry en behou. Die fokus is egter nie net op voortgesette professionele ontwikkeling (VPO) nie, maar ook op persoonlike en loopbaanontwikkeling met seminare, kort kursusse, webinare, gespreksgeleenthede en e-leer opleiding waartydens relevante temas bespreek en aangebied word. 

Die ontwikkeling van sagte vaardighede soos probleemoplossings, konflikhantering en etiek, skryf- en rekenaarvaardighede bemagtig werkers vir alledaagse uitdagings in die werkplek.[[Lêer:S-leer kursus.jpg|duimnael|333x333px|'n Dinkskrum tydens 'n S-leer kursus.]]
<br />[[Lêer:S-leer 2.jpg|duimnael|349x349px|Tydens 'n kursus]]


'''Eienaarskap:''' 

Dit is ʼn Solidariteit  produk geskep vir die bystand aan veral die gildes. S-leer is ‘n geregistreerde maatskappy (in 2016 geregistreer) en is verder ook geakkrediteer by die SABPP as opleidingsinstelling en ook om die Generiese bestuursertifikaat (NKR vlak 4) met 150 krediete aan te bied.


'''Teikenmark en benadering'''

S-leer se fokus gaan val op interne en eksterne opleiding en ontwikkeling: 

''Intern'': Solidariteit se personeel en voltydse verteenwoordigers

''Ekstern'': Solidariteit se deeltydse verteenwoordigers, lede en ondersteuners, asook individue wat deel vorm van Solidariteit se internskap program. Die jeug vorm ook ‘n groot kern van die mark





'''Solidariteit se personeel'''

Solidariteit poog om kennis, vaardighede, gedrag en dienslewering op alle vlakke in die werksplek te verbeter in ons strewe om ʼn hoë prestasie [[kultuur]] te vestig en te behou. Hulle beskou personeelontwikkeling as noodsaaklik vir die bereiking van Solidariteit se doelwitte en deel die verantwoordelikheid daarvoor met hulle werknemers. As werkgewer aanvaar Solidariteit die verantwoordelikheid om ʼn werksomgewing te skep waar werknemers hulle (contracted; show full)
https://solidariteit.co.za/en/s-leer-your-way-to-the-future/

https://maroelamedia.co.za/goeiegoed/s-leer-die-nuwe-gonswoord-vir-voortgesette-leer/



<br />