Difference between revisions 2195444 and 2195463 on afwiki

{{Inligtingskas4
|titlestyle   = 
 |abovestyle   = background:#CD9B1D;
 |above        = Mejuffrou Groot Internasionale Organisasie
 | title    = Mejuffrou Groot Internasionale
 | subheaderstyle = background-color:#CDAD00;
 | labelstyle  = background-color:#CDAD00;
| subheader= {{en}} Miss Grand International
(contracted; show full)ational}}), gewoonlik geskryf '''MGI''', is die titel van die wenner van ’n internasionale skoonheidskompetisie vir ongetroude [[vroue]]. Die hoof van die Mej. Groot Internasionale-wenner is om die leuse van die kompetisie , "Stop die oorloë en geweld", uit te leef deur bewustheid te skep. Die eerste Mej. Groot Internasionale was Janelee Chaparro van [[Puerto Rico]], in 2013. Mej. Groot Internasionale wenners is ook verantwoordelik vir bemarkings- en gemeenskapswerk.


Vir die 2019-uitgawe; die nuew Mej. Groot Internasionale is Vrydag 25 Oktober in [[Caracas]], [[Venezuela]] gekroon. Valentiga Figuera van [[Venezuela]] het tydens die 7-ste Mej. Groot Internasionale-kompetisie met die kroon weggestap. Maria Malo van [[Mexico]] aangewys as eerste prinses en Arayha Suparurk van [[Thailand]] as tweede prinses.

Belindé Bella Schreuder (23), van [[Centurion]] in die [[Gauteng|Gautengprovinsie]], het [[Suid-Afrika]] verteenwooordig en deurgedring na die top-20. Deelnemers van 60 lande het aan die kompeitisie deelgenem.
==Wenners==
Sy is ook verantwoordelik vir bemarkings- en gemeenskapswerk.
{| class="wikitable sortable"
|+
! Jaar
! Mej. Groot Internasionale
! Land
(contracted; show full)
== Verwysings ==
{{Verwysings|3}}
== Eksterne skakels ==
* [http://www.missgrandinternational.com Mej. Groot Internasionale se amptelike webtuiste]
* {{Commonskat-inlyn|Miss Grand International|Mejuffrou Groot Internasionale}}

[[Kategorie:Lys van skoonheidskompetisie]]