Difference between revisions 2349207 and 2349211 on afwiki

Die naam '''Paris''' het verskeie betekenisse:

== Mitologie en literatuur ==
* [[Paris (mitologie)|Paris]] is 'n Trojaanse prins uit die Ilias
* Paris is 'n karakter in Shakespeare se toneelstuk [[Romeo and Juliet|''Romeo and Juliet'']]. 
* [[Tom Paris]] is 'n persoon in die televisiereeks ''[[Star Trek]]: Voyager''.

== Geografie ==
* '''Paris''' is die Engelse en Franse naam vir die Franse hoofstad [[Parys]].
* [[Paris (department)]] is die naam van die department van Parys.
 
Daar is baie ander dorpe na die Franse hoofstad genoem:

*Kanada
**[[Paris, Ontario]]
**[[Paris, Yukon]]
(contracted; show full)
* [[Paris Howe Strewe]] is 'n akteur. Hy het [[Théodred]] , die prins van [[Rohan]] , gespeel in die [[2002]] fliek [[The Lord of the Rings: The Two Towers (fliek)|The Lord of the Rings: The Two Towers]].

== Ander ==
* [[Paris quadrifolia|Paris]] , 'n geslag van plante uit die familie [[liliaceae]]
* [[Paris, Texas (fliek)|Paris, Texas]] is 'n fliek van [[Wim Wenders]].

{{dubbelsinnig}}