Difference between revisions 2365487 and 2365617 on afwiki{{Inligtingskas musikale komposisie|name=Simfonie in D-majeur|subtitle=No. 2|Image=Beethoven Hornemann.jpg|image_upright=1.1|Alt=|Caption=Portret van die komponis in 1803, die jaar van die simfonie se première|composer=[[Ludwig van Beethoven]]|Catalogue=[[Opus number|Op.]] 36|Style=[[Klassieke periode (musiek)|Klassieke periode]]|Dedication=[[Karl Alois, prins Lichnowsky]]|Composed={{start date|1801}}–1802|Performed=5 Mei 1803, Wene|Published=|Movements=Vier|Scoring=}}Die '''tweede simfonie&(contracted; show full)brio.oga|title=1. Adagio molto – Allegro con brio (D major)|filename2=Beethoven Symphony 2 D major Op 36 - 2 Larghetto (A major).oga|title2=2. Larghetto (A major)|filename3=Beethoven Symphony 2 D major Op 36 - 3 Scherzo Allegro – Trio.oga|title3=3. Scherzo Allegro – Trio (D major)|filename4=Beethoven Symphony 2 D major Op 36 - 4 Allegro molto.oga|title4=4. Allegro molto (D major)|description4=Performed by the Tsumugi Orchestra conducted by Takashi Inoue (2011)}} Die simfonie bestaan uit vier bewegings: # ''Adagio molto'', {{Musiek|time|3|4}}<nowiki></br></nowiki> {{Musiek|time|3|4}} - Allegro con brio, {{Musiek|time|4|4}}<nowiki></br></nowiki> {{Musiek|time|4|4}} ( [[D-majeur]] ) # <nowiki><i>Larghetto</i></nowiki>, {{Musiek|time|3|8}}<nowiki></br></nowiki> {{Musiek|time|3|8}}, 3/4 (Allegro con brio, 4/4 [[D-majeur]] ) # Larghetto, 3/8 (A-majeur ) # ''Scherzo'' : Allegro, {{Musiek|time|3|4}}<nowiki></br></nowiki> {{Musiek|time|3|4}} (D-majeur) # Allegro molto, {{Musiek|time|2|2}}<nowiki></br></nowiki> {{Musiek|time|2|2}}3/4 (D-majeur) # Allegro molto, 2/2 (D-majeur) 'n Tipiese opvoering duur tussen 33 en 36 minute. === Eerste beweging === Die inleiding (''adagio molto –'' "baie stadig"'')'' begin in D-majeur, maar verander in [[Maatstreep|maat]] 11 na B-mol-majeur. In maat 12 tot 16 moduleer dit vir 'n oogwink na B-mol-majeur en onmiddellik terug na D. Die eksposisie (''allegro con brio –'' "vinnig met geesdrif") begin met die A-tema in D-majeur tot maat 57. 'n Oorgang na die B-tema duur voort tot maat 72 en moduleer na A-mineur op maat 61. Die B-tema begin in A-majeur in maat 73 en beweeg weer terug na A-mineur op maat 113, met 'n kodetta in maat 117 tot 136 (wat in maat 120 weer terugkeer na D-majeur). Die ontwikkeling behels materiaal uit die A-tema wat deurlopend deur verskillende modulasies gaan. In maat 216 keer die A-tema terug in die rekapitulasie, wat tot maat 228 aanhou. Daar is 'n oorgang in maat 229 tot 244, wat na die B-tema in maat 245 terugkeer, maar hierdie keer in die [[tonika]]. In maat 327 keer B-mol-majeur kortliks terug, maar die toonaard herstel weer na D-majeur in maat 334 met 'n koda van maat 340 tot 360. === Tweede beweging === Hierdie beweging, ''larghetto'', ("effens stadig") is in die dominantsleutel van A-majeur en een van Beethoven se langste simfoniese stadige bewegings. Daar is duidelike aanduidings van die invloed van volksmusiek en die herderlike (pastorale), wat 'n vooruitblik is op die sesde simfonie. Dié beweging is, soos die eerste beweging, in sonatevorm. [[Franz Schubert]] haal uit dieé beweging aan in die tweede deel van sy ''Grand Duo'' vir klavier.<ref>Grove, G.C.B. 1962. ''Beethoven and his nine symphonies''. Derde uitgawe. New York: Dover Publications, bl. 28–33.</ref> === Derde beweging === Hierdie beweging, ''Scherzo: Allegro'' ("vinnig"), omsluit 'n melodieuse hobo-en-fagotkwartet in 'n tipies klinkende Oostenrykse syklapdans. === Vierde beweging === (contracted; show full) * 'n [https://www.youtube.com/watch?v=VjlPwTKA1Yo Volledige uitvoering van die simfonie deur die Hanover Band onder leiding van Benjamin Bayl]. * {{International Music Score Library Project|work=Symphony No.2, Op.36 (Beethoven, Ludwig van)|cname=Simfonie No. 2}} * [https://www.youtube.com/watch?v=qCQMvL-dXvc 'n Visuele ontleding van die simfonie]. [[Kategorie:Komposisies in D-majeur]] All content in the above text box is licensed under the Creative Commons Attribution-ShareAlike license Version 4 and was originally sourced from https://af.wikipedia.org/w/index.php?diff=prev&oldid=2365617.
![]() ![]() This site is not affiliated with or endorsed in any way by the Wikimedia Foundation or any of its affiliates. In fact, we fucking despise them.
|