Difference between revisions 2442954 and 2442955 on afwiki

{{Weesbladsy}}
{{Taksoboks
| name = Vinger-en-duim
| image = Dactylopsis digitata - prev Phyllobolus digitatus - finger and thumb plant 5.jpg
| image_width = 240px
| status = LC
| status_system = IUCN3.1
| regnum = [[Plantae]]
(contracted; show full)

''D.d. digitatus'' is groter (10 tot 20&nbsp;cm hoog) en kom naby [[Vanrhynsdorp]] en [[Vredendal]] voor. ''D.d. littlewoodii'' is kleiner (<10 cm) en kom noord van Vanrhynsdorp voor. Dit word ook nie groter wanneer daar goeie reëns was 
het nie. Die plante het twee silindervormige, ongelyke blare wat lyk soos 'n vinger en 'n duim. Die blare is met [[blaassel]]le bedek wat ongeveer 1&nbsp;mm hoog en diggepak is. Die wortel is 'n bietjie verdik. Die blomme word 10 – 20&nbsp;mm in deursnee en die blomblaartjies is wit tot room. Die blommetjies bly dag en nag oop. Die vygie kom op [[skalie]] voor wat met kwartsklippies bedek is.<ref>''Illustrated Handbook of Succulent Plants: Aizoaceae F-Z'', {{Outeur|Heidrun E.K. Hartmann}}, Springer Science & Business Media, 2002, ISBN 3-540-41723-0, ISBN 978-3-540-41723-1, bls. 208-209</ref>

== Verwysings ==
{{Verwysings}}

== Eksterne skakels ==
{{Wikt-inlyn|vinger-en-duim}}

{{Taksonbalk}}
[[Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika]]
[[Kategorie:Vygies]]