Difference between revisions 970137 and 970149 on afwiki

^Die Taal is goed Afrikaans??

:Nee, nie vir Afrikaanse lesers nie! -- [[Gebruiker:JCIV|JCIV]] ([[Gebruikerbespreking:JCIV|Besprekings]] | [[Spesiaal:Bydraes/JCIV|Bydraes]]) 19:48, 12 Junie 2012 (UTC)

::Die artikel is nie in 'goed afrikaans' nie. Hierdie artikel is nodig vir n' klein verandering. 
::Dit is vir Suid-Afrikaanse lesers! Dit is nie vir jou [[Gebruiker:JCIV|JCIV]]!
::Ek is n' Suid-Afrikaanse, Ek lees hierdie artikel en kyk na hierdie program. 
(contracted; show full)

::Skrap, want die artikel het weinige Ensiklopediese waarde en is in wese bemarking. Ek sien Mnr Jelena se Afrikaans is baie swakker as JCIV s'n en dan wil hy nog krtiseer! Ai! [[Gebruiker:Oesjaar|Oesjaar]] ([[Gebruikerbespreking:Oesjaar|kontak]]) 18:51, 13 Junie 2012 (UTC)


:Mnr. Oesjaar, jy se my Afrikaans is baie swak?? Jy is die ou wat sê 'baie swakker'. My naam is Jelena Van De Watt en ek is 100% Suid-Afrikaanse. Afrikaans is my moedertaal! §§[[Gebruiker:Jelena.vdw|Jelena.vdw]] ([[Gebruikerbespreking:Jelena.vdw|kontak]]) 19:21, 13 Junie 2012 (UTC)