Difference between revisions 970155 and 970156 on afwiki

^Die Taal is goed Afrikaans??

:Nee, nie vir Afrikaanse lesers nie! -- [[Gebruiker:JCIV|JCIV]] ([[Gebruikerbespreking:JCIV|Besprekings]] | [[Spesiaal:Bydraes/JCIV|Bydraes]]) 19:48, 12 Junie 2012 (UTC)

::Die artikel is nie in 'goed afrikaans' nie. Hierdie artikel is nodig vir n' klein verandering. 
::Dit is vir Suid-Afrikaanse lesers! Dit is nie vir jou [[Gebruiker:JCIV|JCIV]]!
::Ek is n' Suid-Afrikaanse, Ek lees hierdie artikel en kyk na hierdie program. 
(contracted; show full)

:Mnr. Oesjaar, jy se my Afrikaans is baie swak?? Jy is die ou wat sê 'baie swakker'. My naam is Jelena Van De Watt en ek is 100% Suid-Afrikaanse. Afrikaans is my moedertaal! §§[[Gebruiker:Jelena.vdw|Jelena.vdw]] ([[Gebruikerbespreking:Jelena.vdw|kontak]]) 19:21, 13 Junie 2012 (UTC)

::Jammer oor die ''baie swakker''. Jy is reg. Dit is ongelooflik, verdrietig, pateties swak!


::: Jelena, net 'n paar wenke oor korrekte taalgebruik:
:::* Mens is 'n Suid-Afrikaner, nie 'n Suid-Afrikaanse nie. So ook 'n Duitser.
:::* Afrikaans het 'n dubbel negatief. Stellings wat negeer word, word deur twee *nie*'s omring.
:::* Die onbepaalde lidwoord word *'n* gespel, nie *n'* nie.
:::[[Gebruiker:JCBrand|JCBrand]] ([[Gebruikerbespreking:JCBrand|kontak]]) 19:36, 13 Junie 2012 (UTC)