Difference between revisions 970799 and 970800 on afwiki{{Infobox artist | name = Violet Ferguson-Louw | image = | imagesize = | caption = | birth_name = Violet Volga Louw | birth_date = 1892 | birth_place = ''Nuwejaarskraal'' plaas naby Prieska, [[Suid-Afrika]] | death_date = 1973 | death_place = Britstown, [[Suid-Afrika]] | nationality = South African | field = [[stillewe]] [[landskap]] | training = | movement = | works = | patrons = | influenced by = | influenced = | awards = }} '''Violet Ferguson-Louw''' is 'n Suid-Afrikaanse skilder wat omvattend in Suid-Afrika en Suid-wes Afrika (huidendaagse [[Namibië]]) gereis het. Sy is mees bekend vir haar stillewe- en landskap-skilderye. Sy was 'n veelsydige kunstenaar wat houtskool, olie, waterverf en borduurwerk gebruik het om diverse natuurtonele op doek vas te lê. ==Persoonlike Lewe== Violet Volga Louw is 1892 gebore en het op die Louw familieplaas Nuwejaarskraal naby Prieska groot geword. Sy het kuns aan die Hugenot Seminarie in Wellington gestudeer, waar sy in 1989 as student ingeskryf het. Die familie het later na die plaas Ankerpaal naby Prieska verhuis. Na haar troue aan 'n Skot, Reginald Ferguson, het sy begin on onder die naam Violet Ferguson-Louw te skilder. Sy het 'n seun en twee dogters gehad. Alhoewel sy later gesky is, het sy haar man se naam behou. Sy het haar laaste dae gespandeer in 'n tehuis in Britstown, waar sy in 1973 oorlede is. Sy is op Nuwejaarskraal begrawe. Die inskripsie op haar grafsteen lees: "''Nature I loved, next to nature art.''" ==Gallerei== <gallery> File:Violet-ferguson-louw1.jpg| File:Violet-ferguson-louw2.jpg| File:Violet-ferguson-louw3.jpg| File:Violet-ferguson-louw4.jpg| File:Violet-ferguson-louw5.jpg| File:Violet-ferguson-louw6.jpg| File:Violet-ferguson-louw7.jpg| File:Violet-ferguson-louw8.jpg| File:Violet-ferguson-louw9.jpg| File:Violet-ferguson-louw10.jpg| File:Violet-ferguson-louw11.jpg| File:Violet-ferguson-louw12.jpg| File:Violet-ferguson-louw13.jpg| File:Violet-ferguson-louw14.jpg| File:Violet-ferguson-louw15.jpg| File:Violet-ferguson-louw16.jpg| File:Violet-ferguson-louw17.jpg|⏎ ⏎ File:Violet-ferguson-louw19.jpg| </gallery> [[Kategorie:Suid-Afrikaanse skilders]] [[en:Violet Ferguson-Louw]] All content in the above text box is licensed under the Creative Commons Attribution-ShareAlike license Version 4 and was originally sourced from https://af.wikipedia.org/w/index.php?diff=prev&oldid=970800.
![]() ![]() This site is not affiliated with or endorsed in any way by the Wikimedia Foundation or any of its affiliates. In fact, we fucking despise them.
|